Latest BlogsMore blogs

Avatar Image

Hoeveel moet my eenjarige snags drink?

Liewe mammas, ek doen hierdie mammaskap vir die eerste keer en sussie is nou 13 maande oud. Sy drink baie melk snags. Ek het tot op 12 maande geborsvoed en toe opgehou en sedertdien drink sy tot 800ml melk deur die nag.  Ek gee nie vir haar tee nie want e ...Read more