Site Activity
-
tuane ras replied to the forum topic hoe tug mens, mens se 18 maande seuntjie en 3 jarige in the group Afrikaanse Mammas 4 hours, 56 minutes ago
Ja kyk dit klink baie sleg ek sal vir haar en jo man vra om saam jo om n tafel te gaan sit sodat jul as grootmense julle verskille kan uitsorteer ma dat sy ook kan sien jo man ondersteun jo en jo siening en se vi […]
-
Elize replied to the forum topic hoe tug mens, mens se 18 maande seuntjie en 3 jarige in the group Afrikaanse Mammas 5 hours, 16 minutes ago
Hehe shoe klink soos my huis, my en my sussie s 2 dogtertjies. 3 jaar en 21 maande hulle kan rof stout wees saam en baie baklei. as dinge soo gaan laat ek hulle altwee op n stoeltjie sit elkeen in n hoek en kyk […]
-
Elize replied to the forum topic hoe tug mens, mens se 18 maande seuntjie en 3 jarige in the group Afrikaanse Mammas 5 hours, 16 minutes ago
Hehe shoe klink soos my huis, my en my sussie s 2 dogtertjies. 3 jaar en 21 maande hulle kan rof stout wees saam en baie baklei. as dinge soo gaan laat ek hulle altwee op n stoeltjie sit elkeen in n hoek en kyk […]
-
Elize replied to the forum topic hoe tug mens, mens se 18 maande seuntjie en 3 jarige in the group Afrikaanse Mammas 5 hours, 17 minutes ago
Hehe shoe klink soos my huis, my en my sussie s 2 dogtertjies. 3 jaar en 21 maande hulle kan rof stout wees saam en baie baklei. as dinge soo gaan laat ek hulle altwee op n stoeltjie sit elkeen in n hoek en kyk […]
-
Lizelle11 replied to the forum topic hoe tug mens, mens se 18 maande seuntjie en 3 jarige in the group Afrikaanse Mammas 10 hours, 2 minutes ago
Ai, 3 geslagte in een huis is net ‘n gemors. Wys ook net weer hoe verskil ouma’s. My ma is weer baie strenger met die kinders as ek.
As skoonma so wil inmeng, laat sy eerder nog ‘n vertrek voorstel waar jy […]
-
Lizelle11 replied to the forum topic Potjie-'training": Pieps mooi maar sukkel met no. 2 in the group Afrikaanse Mammas 10 hours, 8 minutes ago
Bly julle het sukses gehad
Mag dit van hier af net beter gaan! Ha-ha, ma-wees is nie vir sussies nie. Wie sou nou voor kinders ’n hele lang gesprek ook bollie gehad het sonder om ’n oog te knip.
-
Annemie Grobbelaar replied to the forum topic 'Sleeptraining' in the group Afrikaanse Mammas 10 hours, 10 minutes ago
Dit is wat ek ook eers gedink het, maar pediater, gp en boeke wat ek gelees het se hulle het van 5 maande af nie meer melk in die nag nodig nie?
-
Suzanne replied to the forum topic 'Sleeptraining' in the group Afrikaanse Mammas 10 hours, 18 minutes ago
hi Annemie, hy is darem nog baie klein en het sy melkies nog nodig.
my dogtertjie raak oor 2 weke TWEE en sy drink nog steeds 2 to 3 keer melk in die nag. ek dink nie dit is meer so reg op hierdie ouderdom nie, […] -
Annemie Grobbelaar replied to the forum topic 'Sleeptraining' in the group Afrikaanse Mammas 10 hours, 24 minutes ago
Hi julle. Hoe het julle te werk gegaan om die kleintjies van die melk af te kry in die nagte? My seuntjie is nou amper 6 maande en wil partymal tot 3 keer in die nag melk drink. Partymaal word hy 10 uur, 1 uur en […]
-
Yolande Potgieter started the forum topic hoe tug mens, mens se 18 maande seuntjie en 3 jarige in the group Afrikaanse Mammas 10 hours, 25 minutes ago
julle sit met die probleem, my twee bulletjies is baie stout saam, wel hul dryf my teen die mure uit party dae, vandag was weer een van sulke dae het altwee gepiets en die een toe kamer toe gestuur die 4 jarige en […]
-
Jacqueline replied to the forum topic Potjie-'training": Pieps mooi maar sukkel met no. 2 in the group Afrikaanse Mammas 13 hours, 48 minutes ago
Aaah Lizelle, great minds think alike! Ekt wraggies gister-laatmiddag onthou van die pruim-purity wat ek vir hom as baba gegee het -dit het daai tyd wonders gewerk…… ekt sommer ‘n paar bottels gekoop en vir […]
-
Sophia Swanepoel and Tahlita Van Tonder are now friends 14 hours, 7 minutes ago
-
Lizelle11 replied to the forum topic Potjie-'training": Pieps mooi maar sukkel met no. 2 in the group Afrikaanse Mammas 14 hours, 29 minutes ago
O, ek het skoon vergeet van Pruim sap! Dis nou al so ‘n lang ruk terug wat ons met die drama gesukkel het. Pruim sap was destyds ‘n wenner. Dit het beter as die Movicol gewerk (en ek het minder geworry oor […]
-
Zintwezinhle Ntshangase posted an update 16 hours, 31 minutes ago
Ladies,
Two weeks was a very bad time for me. I was suppose to be 13 weeks but my gyn told me that the baby stopped growing as a result I had a miscarraige two days later.
Please help, anyone who has used IUD(Intrauterine contraceptive device) . I’m thinking of using it because I’m not ready for another pregancy right now. Actually it was my…[Read more]
-
Suzanne replied to the forum topic 'Sleeptraining' in the group Afrikaanse Mammas 17 hours, 54 minutes ago
jinne Cindy – waar woon julle en van waar is Rhonel? wat kos so iets ’n mens?
-
Vicky Oosthuizen replied to the forum topic 'Sleeptraining' in the group Afrikaanse Mammas 1 day ago
Sjoe ek wens hier was ook sulke oulike sleeptrainers, ondersteuning sou goud werd wees!!
Moet net laat weet: dis dag 4 van sleeptraining hier en dinge gaan 100% beter, hy’t net 3 keer sover (twee daarvan op […] -
Lindy Laubser posted an update in the group Classifieds 1 day, 8 hours ago
Helo mamma’s! Mahogany cot te koop teen R4000.00 – het cot laat maak in 2010. Uitstekende kondisie met hartjie detail, met voorste gedeelte wat kan afsak. Het ‘health and safety’ matrassie laat maak, nog in baie goeie kondisie – baba het tot laasweek in ons bed geslaap
. Cot se dimensies: 145 lengte x 76 breed x 98 hoog. Laat weet gerus…[Read more] -
Lindy Laubser posted an update in the group Afrikaanse Mammas 1 day, 8 hours ago
Helo mamma’s! Mahogany cot te koop teen R4000.00 – het cot laat maak in 2010. Uitstekende kondisie met hartjie detail, met voorste gedeelte wat kan afsak. Het ‘health and safety’ matrassie laat maak, nog in baie goeie kondisie – baba het tot laasweek in ons bed geslaap
. Cot se dimensies: 145 lengte x 76 breed x 98 hoog. Laat weet gerus…[Read more] -
Lindy Laubser replied to the forum topic 'Sleeptraining' in the group Afrikaanse Mammas 1 day, 8 hours ago
Hi julle, ons het laasweek en Dinsdag iemand ingekry om sleeptraining te doen met Christiaan, nou 14 maande. Ek het ook maar alles probeer regdoen vanaf geboorte, maar klink my dis iets soos 4% van baba’s wat net […]
-
anzel mclean changed their profile picture 1 day, 9 hours ago
- Load More
Login
Please create an account to get started.
Twitter: Your Baby Mag
- @anitaboxoza next week I think (o should know ;)) 7 hours ago
- @anitaboxoza just saw new mag - you and Ms K look fab xx 7 hours ago
- I've just told my 17 month old it's bathtime, so she says 'mote', takes the remote control and pauses Disney Junior channel. 7 hours ago
- Can you eat cabbage and chilli? What about chocolate? We examine the #breastfeeding diet myths in our current issue on shelf now 10 hours ago
- @india2daisy next week 10 hours ago

