Comments for Mom to Mom

Comment on Hoeveel melk behoort 1 jarige te drink deur die dag??? by Amor Herbst
Hi Adele,

sover ek weet hou Woolies ‘n reeks Soya gebasseerde produkte aan, is seker jy sal ‘melk’ tipe drankies kry op hulle rakke wat soya eerder as suiwel/laktose bevat.

I.v.m die hoeveelheid wat hy tans drink – jy sal moet sekermaak dat hy nie die ‘dosering’ van Soya melk op sy blik oorskry in ‘n 24uur periode nie. Soya formule is baie hoog in mangaan – omtrent 7 – 80 keer meer as borsmelk (afhangende van brand – byv. Isomil is eintlik bietjie hoog met sy 0.2mg per 1 liter). Mangaan vergifting word verbind aan breinskade (juis omdat babas dit nie kan behoorlik kan verwerk soos ‘n grootmens nie) asook ‘n reeks ander issues. ‘n oorsee’se Universiteits fakulteit is onlangs oor die $2mil gesubsidieer om navorsing voort te sit oor die moontlik verwante skakels tussen “Manginism” (‘n Sindroom soortgelyk aan Parkinson’s) en Mangaan vergiftiging.

Daar word aaneenlopende studies daaroor gedoen, maar indien jy meer wil oplees oor mangaan-vergiftiging in Soy Formules: http://www.westonaprice.org/soy-alert/manganese-madness

http://www.nhs.uk/news/2011/04April/Pages/baby-food-arsenic-heavy-metals.aspx

Dieselfde is van toepassing met enige formule/growing up milk – indien jou baba nie ‘vol’ of tevrede is met die hoeveelheid voedings op die blik nie, moet ‘n mediese opgeleide persoon ‘n meer ‘nutrient dense’ voeding voorstel, vir veiligheid en gesondheids redes:-)

Comment on Bellyssimo Maternity Wear – Online Shop by cindy_voster
I recently bought from Bellyssimo and there clothing is amazing! It did take a while to reach me, but it was worth the wait and apparently they got a new range coming soon, as I’m still early in my pregnancy I will most certainly use them again

Comment on Hoeveel melk behoort 1 jarige te drink deur die dag??? by Adele
Hi julle.

Hoop julle kan my help.  My seuntjie is nou 1 en drink steeds Soya melk.  Hy drink in 24 uur 4 x 175ml bottels melk en ook tee (omtrent 500ml deur die dag). En hy eet ook 3 gesonde maaltye.

My vraag is: Is daar ‘n ‘growing up’ melk beskikbaar wat Soya is?

Comment on Hoeveel melk behoort 1 jarige te drink deur die dag??? by Amor Herbst
Hi Nelmarie,

Emily drink nog 2 bottels ‘growing up milk’ (basies maar formule vir 1 – 3jr) per dag (wat die korrekte hoeveelheid is volgens die blik) en dan as sy haar middagslapie neem, ‘n bottel met koeimelk in.

Enige ander vloeistof sal sy uit ‘n strooitjiebeker / koppie / squeeze-bottel uitdrink.  Ek stem nogal saam met Lizelle, as die groei en eetgewoontes ens. ‘n goeie middelmaat handhaaf dink ek ook nie effens te veel melk gaan die kind van die katel afgooi nie.

Ek dink jy kan beslis die sippy cup en bekerties begin bevorder, maar selfs op 21mnde is Emily nog geheg aan haar bottel as ‘troos’. Haar balans van ‘tietie hê’ is vir my goed, aangesien sy hom slegs voor ‘n slapie wil hê en in die oggend voor ontbyt.  Sy benodig hom nie in tye van stress nie, so my mening is om maar te wag totdat sy self besluit om afstand van hom te doen. In haar geval sien nie die punt om haar van dit te speen nie, dit gaan haar (en ons) net onnodiglik onstel.

Jy sal dalk binnekort verbaas word, namate hulle onafhanklikheid toeneem vanaf 1jr en hulle meer vertroud raak met vastekos en self eet, sal sy waarskynlik self begin ‘Nee’ sê vir 1 of selfs 2 van haar daaglikse bottels:-)

Comment on Hoeveel melk behoort 1 jarige te drink deur die dag??? by Lizelle11
Nelmarie, ek het geborsvoed so my 2 was nooit op formule melk nie. Van ‘n jaar af het hulle koeimelk gedrink. Ek kon hulle net nooit oortuig om die formule gedrink te kry nie. Hulle was oortuig dis bitter sleg (en ek moet saam stem, dit proe darem regtig nie lekker nie).

Dit is jou keuse of jy haar op koei of formule melk gaan hou. As sy goed eet het sy egter regtig nie ekstra vitamienes en minerale van formule melk nodig nie. Ek weet daar is ook ma’s wat First growth melk verkies bo vars melk. Myne drink dit so nou en dan. Persoonlik is ek nie oortuig dat die ekstra omegas se voordele meer is as die nadele van die ekstra verwerking nie. Ek is maar ‘n so vars en onverwerk as moontlike tipe ma.

Comment on Moet gedeel word!! by Lizelle11
Bly jy het iets gekry wat werk. Klink my jy voel hier oor soos ek oor Cethaphil Baby. Sonder dit weet ek ook nie hoe ek sou maak met die ekseem en cradle cap nie!

Comment on Hoeveel melk behoort 1 jarige te drink deur die dag??? by Nelmarievanrensburg
Dankie Lizelle

Voel nou beter   Wanneer het hulle begin koeimelk drink? Ek gee nou nog formule melk – volgens die blik is dit geskik vir tot op 3 jaar.

Comment on Hoeveel melk behoort 1 jarige te drink deur die dag??? by Lizelle11
Op die stadium moet hulle 500ml suiwel per dag in kry. Dit kan melk, jogurt, kaas ens insluit. Of jy egter ‘n melkolis van dit gaan oortuig weet ek nie. Te veel melk kan hulle eetlus negatief beïnvloed en lei tot te veel of min gewigstoename.

As sy steeds goed eet en ‘n goeie gewig is sou ek nie te veel daar oor stres nie. Ons pop van amper 3 drink nog ongeveer 600ml koeimelk per dag en eet nog jogurt ens. Sy gaan beslis nie sukkel met sterk bene en tande nie! Is vir my ‘n vreemdheid, want die oudste wou weer glad nie melk drink nie en ek moes maar altyd sorg vir ander alternatiewe.

Die water is ook doodreg verder. Hulle hoef nie allerhande ander goed te drink nie. Water is immers die gesondste opsie. Die res is gewoonlik maniere waarop mamma’s kinders oortuig om iets te drink.

Besluit self oor die bottel. Gewoonlik is dit egter makliker om hulle vroeër te oortuig om uit iets anders te drink. Later raak dit ‘n troos en doen hulle moeilik afstand daarvan. Alternatiewe is ook baie goed vir hul mond spier ontwikkeling en spraak. Probeer gerus ‘n strooitjie beker vir water (die is nogal moeilik om skoon te kry as dit melk in gehad het).

Comment on My baba-seuntjie word geopereer. by Nelmarievanrensburg
Sterkte! Hoop hy word sommer gou gesond!

Comment on Weight Gain During Pregnancy by Candyce Le Roux
Thanks for the advise Lize. I think I am just a bit edgey (and hormonal), with this being my first.

Thanks for talking me through it.