Afrikaanse Mammas
Public Group active 36 seconds ago‘n Lekker geselsgroep vir alle Afrikaanse ma’s en pa’s!
-
Heidi1 replied to the forum topic Swangerskap in the group Afrikaanse Mammas 46 seconds ago
Hallo almal
dankie vir al die mooi woorde, maar ongelukkig lyk die nuus baie sleg:-( ek was vanoggend vir die scan maar dokter sien niks… hy kry nie eens n baba nie!!! daar is iets wat soos n peaunut lyk maar […] -
Luzaan Webb replied to the forum topic 'Swaddle' in the group Afrikaanse Mammas 1 day ago
Vicky, dieselfde vir my. Ons seuntjie se arms moes altyd los gewees het. Dis al hoe hy geslaap het. As ons hom vas gebind het, het hy aan die huil gegaan. Sterkte.
-
Carina Aspeling replied to the forum topic Swangerskap in the group Afrikaanse Mammas 1 day, 2 hours ago
Hi Heidi!
My verassingkies kom oor ‘n paar weke! Enigste verskil is dat ouboet ook oor ‘n paar weke eers 2 word! Baie geluk en baie sterkte! Ek het vreeslik op gesien na hierdie onbeplande als, maar is nou so […] -
Lizelle11 replied to the forum topic 'Swaddle' in the group Afrikaanse Mammas 1 day, 2 hours ago
Jammer, Vicky, ek het ongelukkig nie raad nie. My 2 was die teenoorgestelde. Hulle wou nooit geswaddle geword het nie. As hulle hande nie vry was nie het hulle weer niks geslaap nie.
-
Vicky Oosthuizen started the forum topic 'Swaddle' in the group Afrikaanse Mammas 1 day, 9 hours ago
Haai mammas! Het enigeiemand dalk raad met hoe om ‘n baba uit sy ‘swaddle’ te kry? My seuntjie word nou 5 maande, ek het hom in ‘n woeste groot lap met sy slaapsakkie bo-oor, as daai handjies uitbreek is daar […]
-
chantel pienaar replied to the forum topic Swangerskap in the group Afrikaanse Mammas 1 day, 17 hours ago
Hi Heidi
Baie geluk. My seuntjie was ook 6 toe sy boetie gebore is(dit was beplan) Boetie Jamie is nou amper 12 maande oud en toe kry ek n helse onbeplande suprizie….. swanger met baba no3. Die skok was so […] -
Jacqueline replied to the forum topic Swangerskap in the group Afrikaanse Mammas 1 day, 18 hours ago
Ja baie geluk Heidi
Ek dink voor jy jou oe kan uitvee gaan jy so uitsien na kleinding se koms, doen jouself ‘n guns en gaan loop in die baba-kleertjies afdelings rond……. ai eks sommer broeis as ek net […] -
Luzaan Webb replied to the forum topic Swangerskap in the group Afrikaanse Mammas 1 day, 20 hours ago
Baie Baie Geluk Heidi. Beplan of nie, dis nog steeds n wonderlike seëning. Ek glo als sal goed gaan. Sterkte met die scan van vrydag. Dit was altyd vir my amazing, om te sien hoe jou mensie gegroei het.
-
Janita Grobbelaar replied to the forum topic Swangerskap in the group Afrikaanse Mammas 1 day, 22 hours ago
Baie geluk Heidi!
Ons sn was ook nie beplan nie, en ek was net so verslae en half gevoelloos, as jy dit so kan noem.
Maar dit bly ‘n wonderlike seen!!
Sterkte vir die scan, en die morning sickness en […]
-
Heidi1 started the forum topic Swangerskap in the group Afrikaanse Mammas 1 day, 23 hours ago
Hallo mammas, wel ek het so twee maande terug uitgevind ek is swanger met baba nommer twee:-) Gaan Vrydag vir die eerste scan.. my eerste is al 6jaar:-) ek is so bang vir die scan want die was nie beplan nie, en […]
-
Heidi1 joined the group Afrikaanse Mammas 1 day, 23 hours ago
-
Luzaan Webb replied to the forum topic Tande in the group Afrikaanse Mammas 2 days, 20 hours ago
Baie Dankie. Sal daarvoor uit kyk. Dit lyk nie asof hy pyn het nie, dink dit jik net op die oomblik. Ek gee maar speelgoed om aan te kou.
-
Luzaan Webb replied to the forum topic Tande in the group Afrikaanse Mammas 2 days, 20 hours ago
Baie Dankie. Sal daarvoor uit kyk. Dit lyk nie asof hy pyn het nie, dink dit jik net op die oomblik. Ek gee maar speelgoed om aan te kou.
-
Yolla replied to the forum topic Tande in the group Afrikaanse Mammas 2 days, 22 hours ago
Stem saam met Louna, die beste is om te kyk vir opgeswelde tandvleis, met my dogtertjie het ek die wit van die tandjie later onder die tandvleisie gesien. Dis al hoe ek kon sien sy sny tande. Smeer dan iets soos […]
-
louna replied to the forum topic Tande in the group Afrikaanse Mammas 2 days, 23 hours ago
Hi julle, hulle noem dit die “gumming” fase. Dis nie noodwending tande sny nie, maar vir die mondjie om voor te berei vir tande en kossies kou, word nou meer spoeg geproduseer deur die kliere. Die lippies en […]
-
Luzaan Webb replied to the forum topic Tande in the group Afrikaanse Mammas 3 days ago
Hi Yolla, my seuntjie is nou 15 weke. Hy kwyl vreeslik baie en sy hande is permanent in sy mond. Ek is maar nog nuut met hierdie hele mamma wees storie. Ek neem aan dis die begin van tande sny.
-
Luzaan Webb posted an update in the group Afrikaanse Mammas 3 days ago
Hi Yolla, my seuntjie is nou 15 weke. Hy kwyl vreeslik baie en sy hande is permanent in sy mond. Ek is maar nog nuut met hierdie hele mamma wees storie. Ek neem aan dis die begin van tande sny.
-
Luzaan Webb joined the group Afrikaanse Mammas 3 days ago
-
Janita Grobbelaar replied to the forum topic wonder2 in the group Afrikaanse Mammas 3 days, 20 hours ago
Hi Yolande,
Ek was ook op Yaz en Yasmin. Albei het my vreeslik siek gemaak! Ek het ongereelde periods gehad, naar en duiselig. Soveel so dat ek opgooi en nie op my bene kan staan nie. En ook na omgang […]
-
Lizelle11 replied to the forum topic wonder2 in the group Afrikaanse Mammas 3 days, 21 hours ago
Yolande, ek het geen idee nie. Was 6 jaar terug op Yasmin en het hope drama gehad. Destyds was dit die pil waaroor daar omtrent die meeste klagtes was. Dis ’n pil waarop jou dokter jou net behoort te sit na hormoon toetse.
- Load More
Login
Please create an account to get started.
Twitter: Your Baby Mag
- In other news we are moving offices and I just checked out our new space. I am very excited: light and airy and I have a balcony of my own! 4 minutes ago
- @momallott @india2daisy I think it's more public and more open to misinterpretation and how can 140 characters truly reflect anyone? :) 5 minutes ago
- @SianSeward I am the total opposite - for me FB is more personal and more of a choice. But my profile is not open at all 6 minutes ago
- @india2daisy Lol thanks Andrea. You do get me! xx 9 minutes ago
- @SianSeward I feel the same way about Twitter. 10 minutes ago

