-
Mariska Van Schalkwyk replied to the forum topic Menstruasie Probleme! in the group Afrikaanse Mammas 4 weeks ago
My giny het weer gese ek moet glad nie my period he as hy dit insit nie, so ek nou aangaan sal ek dit dan nooit kry nie
ek het gou vir Dischem gebel en hulle vra. R2060. -
Mariska Van Schalkwyk replied to the forum topic Menstruasie Probleme! in the group Afrikaanse Mammas 4 weeks ago
Baie dankie sal hulle bietjie bel, my dr het laas gese dis om en by R2100.
-
Mariska Van Schalkwyk replied to the forum topic Menstruasie Probleme! in the group Afrikaanse Mammas 4 weeks ago
O jitte julle, ek dink ek sal maar opgeneem moet word, ek begin sommer klaar pyn – LOL – ek dink ek en manlief moet maar venaand sit en gesels hieroor. Hulle se dit hou vir 5jaar? moes julle dit voor die tyd koop […]
-
Mariska Van Schalkwyk replied to the forum topic Menstruasie Probleme! in the group Afrikaanse Mammas 4 weeks ago
Hi Lize,
Ek is bly jy noem die mirena, want ek kyk definitief na daai opsie. Mag ek vra , het die dr joune ingesit in die spreek kamer of moes jy opgeneem word? Ek het nog nie iemand persoonlik tee gekom wat dit […] -
Mariska Van Schalkwyk replied to the forum topic Menstruasie Probleme! in the group Afrikaanse Mammas 4 weeks, 1 day ago
Ja nee sal maar def laat uitkyk. Thanks
-
Mariska Van Schalkwyk replied to the forum topic Menstruasie Probleme! in the group Afrikaanse Mammas 4 weeks, 1 day ago
Hi Jacqueline, ek bly in Bellville area. Weet nie of ek miskien net na my huisdokter moet gaan en vra vir ’n pil nie. Babatjie is nou 7maande. Ek is omtrent moeg en met 3 kinders kort mens energie
-
Mariska Van Schalkwyk started the forum topic Menstruasie Probleme! in the group Afrikaanse Mammas 4 weeks, 1 day ago
Hello alle mammas,
Ek het ‘n situasie en weet nie regtig wat ek moet maak nie. Ek glo ek kan hier vra of enige iemand dit al oorgekom het, ons is mos almla mammas? Nadat my 3de seuntjie gebore is het ek op die […] -
Mariska Van Schalkwyk posted a new activity comment 1 month ago
In reply to: chantel pienaar posted an update in the group Afrikaanse Mammas haloo mammas. Ek het n seuntjie van amper 7, n baba seuntjie van 10 maande…….. en nou is ek 5-7 weke swanger. Ek freak heeltemal uit!!! Ek voel so […] ViewHallo Chantel,
Ek weet presies waardeur jou emosies jou op die oomblik vat. My 2de seuntjie was 6maande toe vind ek uit ek is weer swanger. Was in ‘n toestand, het gevoel ek sal nie kan cope nie, hoe gaan ek my aandag verdeel, ook omdat my oudste seuntjie op daai stadium 3 geraak het, ook maar nog klein. Ek het regtig maar net gebid en die Here…[Read more] -
Mariska Van Schalkwyk replied to the forum topic Spraakterapie in the group Afrikaanse Mammas 2 months ago
Hi Lizelle, ja nee die tv is maar ‘n moeilike ene soos jy se dit is maar orals en in vandag se gejaag van die lewe is dit soms ‘n hulp dat die kleintjie net bietjie moet stilsit en rustig raak.
Ek sal maandag […] -
Mariska Van Schalkwyk replied to the forum topic Spraakterapie in the group Afrikaanse Mammas 2 months ago
Hi Hendriette,
Ek het ook gedink die heeltemal tv stop is bietjie oordryf, hyt gister een dvd geky- dit help natuurlik ook as ek moet kos maak en dinge klaar kry want ek het 3 kinders, so in die aande gaan dit […] -
Mariska Van Schalkwyk replied to the forum topic Spraakterapie in the group Afrikaanse Mammas 2 months ago
Hi Hendriette, Sjoe ek het gewonder of enige iemand ooit gaan terugvoering gee op my “post”. Ek gaan definitief die oefening probeer. Ek het my seuntjie maandag na ‘n spraakterapeut geneem sy se sy spraak is […]
-
Mariska Van Schalkwyk replied to the forum topic Sproei in the group Afrikaanse Mammas 2 months, 1 week ago
Hi Vicky – ek sien nou nie jou update hier nie, maar het dit op email gekry – elk geval, hy is nou amper 6maande die rooi is in sy lieste, maar ek kon nog nie regtig agterkom dat dit jeuk nie. Ek sien wel dat […]
-
Mariska Van Schalkwyk replied to the forum topic Sproei in the group Afrikaanse Mammas 2 months, 2 weeks ago
Hi julle – ek weet nie of dit nou ’n simpel vraag is nie, maar die rooi in die voue van die bene wat die seuntjies soms kry – word dit ook gesien as thrush?
-
Mariska Van Schalkwyk started the forum topic Spraakterapie in the group Afrikaanse Mammas 2 months, 2 weeks ago
Hi amal,
My seuntjie word oktober 4 en sukkel nog baie met hoe hy woorde uitspreek, hy kan byvoorbeeld nie vir my ‘n storie vertel nie, dan blabbel hy baie tussenin. Het enige iemand dalk raad oor wat ek kan […] -
Mariska Van Schalkwyk replied to the forum topic Kindervriendelik Vakansieoord in the group Afrikaanse Mammas 3 months ago
Baie dankie Zanel, gaan so bietjie kyk op die internet na hulle.
-
Mariska Van Schalkwyk started the forum topic Kindervriendelik Vakansieoord in the group Afrikaanse Mammas 3 months, 1 week ago
Hi almal,
Kan iemand dalk vir my se waar mens kindervriendelike vakansieoorde in die Kaap kry? ons wil so bietjie gaan kamp – eintlik ‘n chalet bespreek, maar weet nie waar die perfekte plek is wat geskik is […]
-
Mariska Van Schalkwyk replied to the forum topic Sister Lilian Tissue Salts in the group Afrikaanse Mammas 3 months, 1 week ago
Dankie vir al jou raad
Geniet die daggie -
Mariska Van Schalkwyk replied to the forum topic Sister Lilian Tissue Salts in the group Afrikaanse Mammas 3 months, 1 week ago
Dit het goed gegaan en die eucolyptis het ook baie goed gewerk, ek het dit nie in die bad gegooi nie want dit is so warm dat ek hom in koel watertjies net afspoel. Ek het toe die wasbak vol warm water gemaak en […]
-
Mariska Van Schalkwyk replied to the forum topic Sister Lilian Tissue Salts in the group Afrikaanse Mammas 3 months, 1 week ago
Ag cute. Dankie ,ek sal dit venaand definitief probeer dankie – het hoekal een van daai suigertjies by die huis. Ek sien op haar website se sy mens moet Eucolyptis oil in die bad drip terwyl die warm kraan oop is, […]
-
Mariska Van Schalkwyk replied to the forum topic Sister Lilian Tissue Salts in the group Afrikaanse Mammas 3 months, 1 week ago
Baie dankie, ek wil die keer dit reg doen. Ek het klaar 2 seuntjies en met hulle het ek nie ‘n idee gehad van tissue salts nie, wens ek het toe geweet want hulle het al so baie antibiotika gehad dis nie snaaks […]
- Load More
Information
21 June 1987
3 October 2008
22 June 2010
Photos
Either Mariska hasn't uploaded any picture yet or they have restricted access

Haai Mariska, waar is die rooi presies en hoe oud is hy en is dit seer/jeuk dit? Vetvoutjies kan bietjie rooi wes sonder om infeksie te he…