-
Nelmarie van Rensburg commented on the post, Hoeveel melk behoort 1 jarige te drink deur die dag??? 3 months ago
Dankie Lizelle
Voel nou beter
Wanneer het hulle begin koeimelk drink? Ek gee nou nog formule melk – volgens die blik is dit geskik vir tot op 3 jaar. -
Nelmarie van Rensburg wrote a new post, Hoeveel melk behoort 1 jarige te drink deur die dag??? 3 months ago
Gee op die oomblik nog vir haar drie bottels van 200ml elk, maar volgens kliniek suster moet sy eintlik nou net een melk bottel drink en die res sap, tee of water. Ek gee net vir haar water, sap nie goed vir […]
-
Nelmarie van Rensburg replied to the forum topic Huggies Gold Jumbo packs on special at Reggies in the group Bargain bin 3 months ago
R130 at Pick ’n Pay!
-
Nelmarie van Rensburg joined the group Bargain bin 3 months ago
-
Nelmarie van Rensburg replied to the forum topic Huggies Gold Jumbo packs on special at Reggies in the group Bargain bin 3 months ago
R130 at Pick ’n Pay!
-
Nelmarie van Rensburg commented on the post, Slapies deur die dag 3 months ago
My dogtertjie van 14 maande wil ook nie veel slaap deur die dag nie, maar ek het maar vrede gemaak daarmee! Ek gaan stap maar met haar of lees deur die dag vir haar stories, sodat sy ten minste net vir ‘n rukkie […]
-
Nelmarie van Rensburg commented on the post, “Verslaaf” aan haar dummy 3 months ago
Baie dankie vir almal se raad, waardeer dit! Ek probeer nou om haar dummy weg te steek totdat sy REGTIG moeilik begin raak! Sy het ‘n hansworsie waaraan sy nogals geheg begin raak het, so hopelik neem hy later die […]
-
Nelmarie van Rensburg wrote a new post, “Verslaaf” aan haar dummy 3 months, 1 week ago
My 1-jarige dogtertjie is mal oor haar dummy! Loop so-te-se heeldag met dit rond en het nou in die gewoonte gekom om met haar onderste lippie bo-oor die rand van die dummy te suig! Ek sal graag wil he sy moet dit […]
-
Nelmarie van Rensburg commented on the post, VINGER IN DIE NEUSIE 3 months, 1 week ago
My 1 jarige dogtertjie doen dit ook… Party mense se dis glo ‘n “coping” of “soothing” gewoonte, soos duimsuig… Sal heelwaarskynlik uit dit groei! Kom ons hoop so
Dink mens moet maar nie te groot storie […] -
Nelmarie van Rensburg commented on the post, Help asb 3 months, 1 week ago
Hoe oud is jou dogtertjie? Het jy haar laat assesseer vir konsentrasie probleme? Indien wel, wat gee jy op die oomblik vir haar? Daar is glo baie “herbal” aanvullings wat mens ook kan probeer. Maar mens moet ook […]
Information
28 January 1981
Photos
Either Nelmarie hasn't uploaded any picture yet or they have restricted access



