-
Annemie replied to the forum topic Wat gaan an met my in the group Afrikaanse Mammas 1 month, 2 weeks ago
Hi Sunell, as jou period eers volgende week moet begin, kan dit dalk te vroeg wees vir die stokkies om op te tel as jy swanger is. Ek het verlede jaar dieselfde gehad – was baie seker ek was swanger, maar die […]
-
Annemie replied to the forum topic Al die Mammas in the group Afrikaanse Mammas 1 month, 3 weeks ago
Dis so waar! Baie dankie – het sommer nou ’n knop in my keel…….
-
Annemie replied to the forum topic Amber Teething Necklace in the group Afrikaanse Mammas 1 month, 3 weeks ago
Dankie julle. Het my seuntjie s’n vanoggend aangesit, so ek hou duime vas dat ek die selfde ervaring sal he as julle! Sal julle op hoogte hou!

Annemie changed their profile picture 1 month, 3 weeks ago
-
Annemie replied to the forum topic Amber Teething Necklace in the group Afrikaanse Mammas 1 month, 3 weeks ago
Dankie vir julle raad. Het nou sommer gery en een gaan koop. Is sommer opgewonde om vanaand huis toe te gaan en dit aan te sit vir my seuntjie!
-
Annemie replied to the forum topic Amber Teething Necklace in the group Afrikaanse Mammas 1 month, 3 weeks ago
Hou julle die necklace die hele tyd aan, of haal julle dit af as hulle slaap?
-
Annemie replied to the forum topic Amber Teething Necklace in the group Afrikaanse Mammas 1 month, 3 weeks ago
Dankie julle. Gaan dit definitief probeer. Het niks om te verloor nie!

Dankie Jacqui. Weet jy of mens verskillendes kry, of is daar net een soort?
-
Annemie started the forum topic Amber Teething Necklace in the group Afrikaanse Mammas 1 month, 3 weeks ago
Hi Julle. Het enige een van julle al die amber teething necklaces gebruik? Wat was julle ervaring? Maak dit enige verskil?
-
Annemie Grobbelaar replied to the forum topic 'Sleeptraining' in the group Afrikaanse Mammas 2 months, 3 weeks ago
Dit is wat ek ook eers gedink het, maar pediater, gp en boeke wat ek gelees het se hulle het van 5 maande af nie meer melk in die nag nodig nie?
-
Annemie Grobbelaar replied to the forum topic 'Sleeptraining' in the group Afrikaanse Mammas 2 months, 3 weeks ago
Hi julle. Hoe het julle te werk gegaan om die kleintjies van die melk af te kry in die nagte? My seuntjie is nou amper 6 maande en wil partymal tot 3 keer in die nag melk drink. Partymaal word hy 10 uur, 1 uur en […]
-
Annemie Grobbelaar changed their profile picture 3 months, 2 weeks ago
-
Annemie Grobbelaar posted on the forum topic Raad vir maagkrampe by baba van 1 maand oud in the group Afrikaanse Mammas: 7 months, 1 week ago
Dankie, gaan sommer nou apteek toe om dit ook te kry!
-
Annemie Grobbelaar posted on the forum topic Raad vir maagkrampe by baba van 1 maand oud in the group Afrikaanse Mammas: 7 months, 1 week ago
Dankie Marica, ek sal dit bietjie probeer, want dis darem maar vreeslik sleg! Ek kan sien dit werk beslis as ek dit inkry, maar ek kry hom so jammer om daai slegte goed in te gee!
-
Annemie Grobbelaar posted on the forum topic Raad vir maagkrampe by baba van 1 maand oud in the group Afrikaanse Mammas: 7 months, 1 week ago
As julle Spasmopep gee, het julle dit gemeng met water of melk, of dit net so gegee? My seuntjie is nou 4 weke en weier om dit in sy melk te drink of in water? Kan ek dit net so onverdun gee?
-
Annemie Grobbelaar joined the group Baba & Kleuter 10 months, 1 week ago
-
Annemie Grobbelaar joined the group 2nd-time Mommies 10 months, 1 week ago
-
Annemie Grobbelaar joined the group Your Baby & Toddler 10 months, 1 week ago
- Load More
Information
18 December 1979
Photos
Either Annemie hasn't uploaded any picture yet or they have restricted access