• Elise replied to the forum topic Skuif van kot na bed in the group Afrikaanse Mammas 3 months, 2 weeks ago

    Ek het ‘n plastiek sak oopgesny (goedkoopste opsie ;-) en dit oor die ‘gevaar’ deel gele. Dis lekker lank en kan by die kante van die matras ingevou word en skuif dan nie rond nie. Daar bo-op le ‘n ou laken […]

  • Elise replied to the forum topic Skuif van kot na bed in the group Afrikaanse Mammas 3 months, 3 weeks ago

    Hi! Ons het henri net voor sy 2de na ‘n bed verskuif. Ons het ‘n groooooooot storie daavan gemaak. Jy is nou al so ‘n groot seun, jykan nou in jou eie bed slaap, ‘n mooi duvet gaan koop, hom laat help met die […]

  • Elise replied to the forum topic Huil sonder ophou in the group Afrikaanse Mammas 4 months ago

    O ja ek ken dai!! Het dit ook gehad op 9 maande en dit het vir ongeveer 6 weke aangehou. Al positiewe ding wat daaruit gekom het was dat ek die laaste 4 kg verloor het ;-) Maar dit was nie grappies nie!!!!! Henri […]

  • Ek stem saam met Lizelle. Eks nou besig om henri te potty train (2 jaar en ‘n week oud) en het heeeeeeetemal vergeet van die pull ups en dai pads!! Ek het dit ook nie juis gemis nie, dink ook nie dis nodig nie. As […]

  • Elise replied to the forum topic Potty train in the group Afrikaanse Mammas 4 months ago

    Vandag was die eerste dag dat henri nie ‘n doek of broekie nat gepieps het nie!!

    Ek het al vir ‘n paar weke gepraat oor toilet toe gaan en elke keer as ek gaan hom saam gevat of as pappa gaan. Ek het vir hom […]

  • Elise replied to the forum topic Kerk toe gaan in the group Afrikaanse Mammas 6 months ago

    Hi. Henri(22maande) wil niks weet van die kerk se speelgroepie. Logies, want die ouderdom strek tot 4 jaar en die kamer is so klein, die grotes hardloop die kleintjies uit die pad. In die moederskamer (war ma’s […]

  • Hi. Ek het nou die dag ‘n AMAZING boek gelees: OUerskap wat werk van arnold Mol. Hy fokus op kinderopvoeding vanuit ‘n chistelike oogpunt. Hy praat nogal en gee raad oor baaaaaaaie verskillende situasies waarin […]

  • Elise replied to the forum topic Vitamiene aanvullings in the group Babies born in 2010 6 months, 3 weeks ago

    Ek gebruik bio- strath. Dis ‘n natuurlike produk, maar ok effens duur. Ek hou nie van die smaak nie, maar Henri is absoluut mal daaroor. Daar is baaaaie vitamiene en minerale in. Tog is dit belangrik om te kyk […]

  • Elise posted on the forum topic Swanger en siek!! in the group Afrikaanse Mammas: 7 months ago

    Hi. Sorry vir die preek: As ek so totaal moedeloos en net algemeen ellendig voel het ek nie lus vir nog iemand se raad probeer nie. Maar as jy in Brackenfell of omgewing bly, dan bring ek dit sommer vir jou ;-) ELk geval ek lees nou ‘n boek van Margaret Roberts oor weefselsoute. Sy [...]

  • Elise posted on the forum topic Vrees vir Honde in the group Afrikaanse Mammas: 7 months, 1 week ago

    Iets wat ek gelees het op ‘n site waarvan ek lid is. Nogal interessant!! veral die comments van die ander mense was ‘n eye-opener. How can I help my 2-year-old get over his fear of dogs? Kristi Alexander clinical psychologist Your job is to both acknowledge his anxiety and help him get more comfortable with [...]

  • Elise commented on the blog post Swanger 2 probleme 7 months, 1 week ago

    Hi. My swangerskap is ook my 2de een. Met Henri het ek gewerk so daar was nie tyd vir moeg wees nie. Eks nou ‘n huisvrou en ek kan nie glo ek kon juffrou vir ‘n klas graad 2tjies wees nie!! Verder is ek ook minder lus vir eet. Met henri kon ek nie ophou [...]

  • Elise posted a new activity comment: 7 months, 3 weeks ago

    In reply to: Sharen Zenda posted an update in the group Expecting in 2012: My EDD is 12 April 2012, first baby.. I am so happy, i feel blessed all the time. Yet on the other side i also fear that i will lose my baby, its not a […] View

    Hi! Dalk is dit ons ouderdom, siende dat ons 2 weke verskil LOL. Nee, dis waar wat jy se, ek hou ook maar daaraan vas. En al gaan dinge nie goed soos ons dit wil he nie, kan ons steeds se dat dit goed gaan, omdat HY ons nie sal los nie. Nie so maklik om te glo nie, maar die enigste wat mens laat hoop en vertrou. Moi bly!!

  • Elise posted a new activity comment: 7 months, 3 weeks ago

    In reply to: Sharen Zenda posted an update in the group Expecting in 2012: My EDD is 12 April 2012, first baby.. I am so happy, i feel blessed all the time. Yet on the other side i also fear that i will lose my baby, its not a […] View

    Hi! Skies die afrikaans ;-) My EDD is net ‘n week voor joune! Die 6de. Ek verstaan jou fear. Loop met dieselfde probleem. Met ons eerste het als 100% verloop, selfs geen kwale of niks gehad nie. Hys nou 21 maande en gee niks probleme nie ;-) Maar: 2 vroue in my familie het in die afgelope 2 maande ‘n miskraam gehad, beide op 14 weke!! Eks nou 12…[Read more]

  • Hi julle. My due date is die eerste week in April. Is vandag 12 wekies! Is ook ons 2de baba. Henri in nou 20 maande, hy word die 8ste januarie 2. As als so goed gaan soos met Henri, dan word piekanien dalkies op ons 3de troudag herenking gebore!!

  • Elise commented on the blog post SHOPING 7 months, 3 weeks ago

    Ek sou se, hou al die strokies van wat jy koop. Kry jy dit op ‘n later stadium kan jy dit omruil of terugbring. So-ook die tags aan klere. Ek het selfs die klere wat te groot was, wat ek gekry het, die tags aan gelos en van die goed inderdaad later omgeruil. Wat betref [...]

  • Elise commented on the blog post Lekker Naar 7 months, 3 weeks ago

    Hi. EK was bekommerd dat ek nog nie naar was nie, maar dit het op so 6 na 7 weke ingeskop en ons is nou 6 weke verder (week 12) en eks nog steeds naar. Vanaand se gaarmaak van vleis was nie ‘n lekker ervaring nie, het ook nie veel daarvan geeet nie LOL. My [...]

  • WOW WOW WOW!!
    Ek het hoedervleis gekry. Mag ek dit maar vir van my vriendinne stuur? Dis werklik so mooi en so so so so so waar!!!!

  • Elise posted a new activity comment: 8 months, 1 week ago

    In reply to: Elise posted an update in the group Trying to get pregnant: My goeie nuus is nog steeds goeie nuus. Eks nou 10 wekies. Ek stress wil so ’n biki, want in die weke tussen nou en die volgende ginekoloog afspraak het […] View

    Ai mariaan. My hart bloei vir jou!! Eks so bang dit gebeur met my, ek ken al meer mense met wie dit gebeur! Hoekom? hoekom? hoekom? Ek bid dat die HEre jou hierdeur sal lei en vrede en rus sal gee soos in psalm 23. Ek verstaan dit nie, alhoewel ek my biki kan indink hoe dit moet voel om dit waarom jou lewe draai te moet verloor. Veral as mens so…[Read more]

  • Load More