• Die is vir al die mammas wat hulle sterre vries op die metaal paviljoen by die rugby of krieket wedstryd in plaas daarvan om dit van die warmte van die kar sitplek af te kyk sodat as die outjie vra “Het ma dit […]

  • Die is vir al die mammas wat hulle sterre vries op die metaal paviljoen by die rugby of krieket wedstryd in plaas daarvan om dit van die warmte van die kar sitplek af te kyk sodat as die outjie vra “Het ma dit gesien” dan kan jy antwoord “Maar natuurlik, ek sal dit vir niks in die wêreld mis nie” en dit bedoel uit hulle harte uit.
    Dit is vir…[Read more]

  • Mummy({})!
    I am only 3/4 of an inch long,
    But I have all my organs.
    I love the sound of your voice.
    Every time I hear it,
    I wave my arms and legs.
    The sound of your heart beat
    Is my favourite lullaby.

    ‎Month Two,
    Mummy,
    Today I learned how to suck my thumb.
    If you could see me 
    You could definitely tell that I am a baby.
    I’m not big enough…[Read more]

  • a Child is a miraculous gift from God, no matter how one received it. Some are given the abilility to bear them, other the ability to rear them

  • Dan is die mammas beter wat die klein wonderwerk n kans gee op n lewe en aannemening oorweeg as om moord te pleeg.

  • Ek is geskok om onderwerpe te lees oor sommer so maklik te vra oor aborsie. As iemand nie weet wat dit is om onvrugbaar te wees nie kan n persoon dalk sulke vrae en antwoorde verwag. Daar is duisende produkte, […]

  • ellen e erasmus posted a new activity comment 5 months, 3 weeks ago

    In reply to: ellen e erasmus posted an update in the group Adopted & foster kids: Hi Mammas het iemand current in die groep aangeneem? Ons het Mieklen aangeneem met geboorte. Ons was by die geboorte net nie saam in die kraamsaal. View

    Hi Lisa
    Jy is meer as welkom om my enige ietsie te vra my persoonlike e-mail is ellen.erasmus@standardbank.co.za

  • ellen e erasmus posted a new activity comment 6 months ago

    In reply to: ellen e erasmus posted an update in the group Adopted & foster kids: Hi Mammas het iemand current in die groep aangeneem? Ons het Mieklen aangeneem met geboorte. Ons was by die geboorte net nie saam in die kraamsaal. View

    Hi Lsa Maree jammer ek reply nou eers. Jy is meer as welkom om my enige ietse te vra as jy onseker is as ek kan kan help met graagte. as jy dit meer persoonlik wil doen is jy welkom

  • ellen e erasmus posted a new activity comment 6 months, 1 week ago

    Baie Baie sterkte. Ek dink aan jou en sal ook vir julle bid. Dit is waarvoor ek die bangste was hoekom ons nooit ”aansoek” gedoen het nie is die verwagting en die WAG. Sterkte hou my op hoogte en as jy down voel onthou almal hier is net n boodskappie ver

  • ellen e erasmus posted a new activity comment 6 months, 1 week ago

    In reply to: ellen e erasmus posted an update in the group Adopted & foster kids: Hi Mammas het iemand current in die groep aangeneem? Ons het Mieklen aangeneem met geboorte. Ons was by die geboorte net nie saam in die kraamsaal. View

    Hi Lisa
    As ek ons ongelooflike getuienis moet gee gaan die bladsy te lank wees en die dag te kort. Ons het gehoor van n mamma wat swanger was via vriende van ons wat graag haar baba wil opgee vir aanneming omrede finansiel kan sy nie die baba bekostig nie. Nadat die vriende 3keer by ons was en ons weer gevra het het die Here met ons harte gewerk…[Read more]

  • Hi Louise ek dink almal sit maar met die probleem. Koud of nie koud. My ondervinding van die afgelope jaar kleuterskool, dagmoeder groot groot moeilikheid. Dit is die broeie plek van kieme en siektes. Vandag Mieklen April kleuterskool toe begin gaan het constant siek gewees. Was al twee keer in die hospitaal en natuurlik nou al die medies…[Read more]

  • ellen e erasmus posted a new activity comment 6 months, 2 weeks ago

    In reply to: Louise posted an update in the group Afrikaanse Mammas Môre mamma’s, ek is sommer net raadop vanoggend en weet nie meer na wie om te luister of wat om te moet doen nie. My dogtertjie is nou amper 3 en half, sy […] View

    Hi Louise ek dink almal sit maar met die probleem. Koud of nie koud. My ondervinding van die afgelope jaar kleuterskool, dagmoeder groot groot moeilikheid. Dit is die broeie plek van kieme en siektes. Vandag Mieklen April kleuterskool toe begin gaan het constant siek gewees. Was al twee keer in die hospitaal en natuurlik nou al die medies…[Read more]

  • Hi Anel My dogtertjie is nou al 4 jaar en ek is nie so groot voorstaander van al die nuwervedse beginsels nie ek is nog van die ou skool. Ek het altyd die advent bottels gebuik en daarna kry jy mos die sip wat daarin pas en tot vandag nog drink sy al haar goedtjies [...]

  • ellen e erasmus posted a new activity comment: 7 months, 1 week ago

    In reply to: Kerryn Kemp started the forum topic Making memories in the group 2nd-time Mommies: Hi moms! In an upcoming issue of Your Baby & Toddler, we are doing a feature on how moms and dads create memories with their […] View

    Hi Kerryn
    Where will this take place, and what will be cost be involved. This is sound very interesting.

  • ellen e erasmus posted a new activity comment: 8 months, 3 weeks ago

    In reply to: Amor Herbst posted on the forum topic Kleuter slaap en rook in swangerskap in the group Afrikaanse Mammas: HI Yolla en Suzanne, is reg sal vir julle ook aanstuur:-) Is dit net ek, of voel ons te sleg om oor ons […] View

    Hi Amor en ja so het almal maar ons ou gewoonte. Mieklen se elke dag vir my dit is sleg ek moet ophou. Jy sien sodra hulle 4 is dink hulle hulle is baie slim en se ok sommer vir jou wat hulle dink. Hulle het mos nie issue soos ons groot mense nie en se n ding net soos hy is. Sal jy vir my ook aanstuur groot seblief?…[Read more]

  • Load More