-
Hanri posted an update in the group Breastfeeding 3 days, 20 hours ago
Hallo mammas, ek wil gou by julle hoor, my dogtertjie is nou 7 weke… watse kos is veilig om te eet tydens borsvoeding en wat moet ek eerder vermy?
-
Hanri posted a new activity comment 1 month, 1 week ago
In reply to: Lizelle11 replied to the forum topic Due dates in the group Expecting in 2012 Baie geluk, Hanri. Die bietjie afslag is altyd ’n bonus. Geniet haar! ViewDankie Lizelle
-
Hanri joined the group Breastfeeding 1 month, 1 week ago
-
Hanri replied to the forum topic Due dates in the group Expecting in 2012 1 month, 1 week ago
Hallo, ons dogtertjie, Simoné, is gebore, 27 Maart 2012, sy het ons so 3 weke vroeër verras…
-
Hanri replied to the forum topic Babies born in March 2012 in the group Expecting in 2012 1 month, 1 week ago
Hallo, Ons dogtertjie, Simoné, is gebore op 27 Maart 2012, om 04.20 en het 2.67kg geweeg.
-
Hanri replied to the forum topic Due dates in the group Expecting in 2012 3 months, 2 weeks ago
My datum is 16 April – dogtertjie
-
Hanri joined the group Expecting in 2012 3 months, 2 weeks ago
-
Hanri posted a new activity comment 4 months, 1 week ago
In reply to: Susan van Biljon posted an update in the group Trying to get pregnant Ek wil net gou hoor of iemand ook deur so iets is? Ons het uitgevind in oktober ons is swanger met nr 2 maar weer eens die baba in nov (8weke) […] ViewHi Susan, ek het begin 2010 ook daardeur gegaan, ek was ook op 8 weke met die miskraam en by buis het ook gebars en het my regterbuis verloor…. dit is nie maklik om deur so iets te gaan nie… daarna het ek gegaan vir “stimulasie” soos wat Amor aanbeveel het, maar dit het nie vir my gehelp om swanger te raak nie, dit het eintlik net meer…[Read more]
-
Hanri joined the group Bargain bin 6 months, 3 weeks ago
-
Hanri commented on the blog post wonder maar net.. 7 months, 1 week ago
Renate, ek het begin 2010 ‘n buisswangerskap gehad, my tuis swangerskap het positief gewys,maar baie lig, ons het na ‘n paar dae weer ‘n toetsie gedoen,maar dit het nogsteeds ‘n ligte strepie gewys…
-
Hanri joined the group Expert web chats 1 year ago
-
Hanri joined the group Western Cape Moms 1 year, 1 month ago
-
Hanri and MARIAAN STRAUSS are now friends 1 year, 1 month ago
-
Hanri posted a new activity comment: 1 year, 2 months ago
In reply to: Wanda Wyk posted an update in the group Trying to get pregnant: More aan al die dames Ek hoop dit gaan so goed by julle soos hier by my ek het iets om na uit te sien want ek werk nog net vandag dan gaan ek op […] ViewHallo Wanda, geniet jou naweek weg en lekker rus…
-
Hanri posted a new activity comment: 1 year, 2 months ago
In reply to: michelle janse van rensburg posted an update in the group Trying to get pregnant: Hallo Julle! Ek wil net vir die dames wat so graag swanger wil raak sê; hou moed! Ek het 8 jaar terug by dogtertjie gehad. EK en […] Viewdnki Michelle….x
-
Hanri posted a new activity comment: 1 year, 2 months ago
In reply to: Annemarie posted an update in the group Trying to get pregnant: Hallo julle. Ek is dink dit moert vreeslik wees vir die van julle wat geen kinders het nie. Ek het ’n wonderlike dogtertjie van 19 maande. Ons […] ViewSterkte Annemarie, ek hoop die bloed toetse sal vir jou duidelikheid gee, baie sterkte…x
-
Hanri posted a new activity comment: 1 year, 2 months ago
In reply to: michelle janse van rensburg posted an update in the group Trying to get pregnant: Hallo Julle! Ek wil net vir die dames wat so graag swanger wil raak sê; hou moed! Ek het 8 jaar terug by dogtertjie gehad. EK en […] ViewHallo Michelle,dnki,jy gee my ook sommer nou moed, ek het begin Jan. 2010 ook ‘n ectopic swangerskap gehad waar my buis ook gebars en saam met die embrio verwyder moes word, en van daar af probeer ons, maar ek het al begin dink dat dit nie kan gebeur nie, maar jy is die eerste een wat ek van hoor wat wel daarna swanger geraak het, so baie dankie…[Read more]
-
Hanri and wanda are now friends 1 year, 2 months ago
-
Hanri and Haneri Olivier are now friends 1 year, 2 months ago
-
Hanri posted a new activity comment: 1 year, 2 months ago
In reply to: Wanda Wyk posted an update in the group Trying to get pregnant: HALLOOOO AL DIE NUWE DAMES WELKOM MAG JULLE ALMAL DIE NODIGE ONDERSTEUNING HIER ONTVANG WAT JULLE KORT EK HET BAIE NUWE VRIENDINE HIER ONTMOET EN […] ViewHalloooo! Bly jy gesels nog saam met ons….
- Load More
Information
12 December 1979
15 July 2008
Photos
Either Hanri hasn't uploaded any picture yet or they have restricted access






Hi Hanri. Ek het agtergekom tamaties, pynappel, druiwe en sampioene gee vir hom krampies en winde. Aan die heel begin ook suiwel maar dis nou beter. Ek het dit eers heeltemal uitgesny maar begin dit nou weer eet (my seuntjie is nou 11 weke). Dis maar moeilik om agter te kom watter kosse regtig ’n effek op hulle het – sterkte!!
Hi Hanri,
jy kan ‘n wye verskeidenheid van kosse eet, solank jou dieet gesond en gebalanseerd bly vir ‘n borsvoedende ma (gewoonlik meer proteine en bietjie ekstra kalorieë) – sodoende sal jy al die nutriente inkry wat jy nodig het.
My dogtertjie het koliek gehad die eerste rukkie, wat ons eventueel gepen het as ‘n tydelike intoleransie vir…[Read more]
Hanri, meeste van ons kan enige iets eet sonder enige probleme. Sjokolade en koffie is geneig om by meer vroue ‘n probleem te veroorsaak. Solank jou baba nie sukkel met krampe, refluks of diarree kan jy enige iets eet. Soos Amor se eet net gesond en eet meer proteïene en gesonde vette as gewoonlik. As jou pop wel sukkel met krampe probeer eers…[Read more]