-
Jennifer Prinsloo joined the group Trying to get pregnant 2 weeks ago
-
Jennifer Prinsloo replied to the forum topic Help in the group Trying to get pregnant 2 weeks ago
Hi Anneke ek het laasjaar presies dieselfde simptome gehad as wat jy nou beskryf en my ook nie veel daaraan gesteur nie totdat die brandpyn in my so erg geraak het dat my heup en been ook gepyn het en ek skaars […]
-
Jennifer Prinsloo commented on the post, WERK VAN HUIS AF 2 weeks ago
Lyk my ons sal maar almal moet vasbyt en uithou en bly waar ons is – so min lus soos wat ons is. Sterkte dames
-
Jennifer Prinsloo wrote a new post, WERK VAN HUIS AF 3 weeks, 2 days ago
Hi mammas, ek is nou al 12 jaar lank ‘n litigasie klerk by prokureurs en gaan einde Julie op kraamverlof. Ek is net heeltemal moeg vir my beroep en glad nie meer lus vir dit nie. Weet enige iemand van werk wat […]
-
Jennifer Prinsloo replied to the forum topic Elke swangerskap en bevalling verskil in the group Afrikaanse Mammas 4 weeks ago
LOL, my swangerskap nou is ook totaal en al anders as wat dit was met my twee seuntjies. Met my seuntjies was ek weer 24/7 naar waar ek met die enetjie net die eerste 3 mnde was. Met my seuntjies kon ek glad nie […]
-
Jennifer Prinsloo replied to the forum topic Baba Naampies in the group Afrikaanse Mammas 4 weeks ago
O ja, en het terloops uitgevind dat Tristan ”noisy” beteken en dat dit ook gevote is as die tweede stoutste seuntjie naam……. hahahahaha
-
Jennifer Prinsloo replied to the forum topic Baba Naampies in the group Afrikaanse Mammas 4 weeks ago
Hi Michelle, ek is self ook tans swanger met no3. (22 weke) het ook twee seuntjies (Tiaan en Christopher). Het so gehoop vir ‘n ou dogtertjie maar Liewe Jesus het blykbaar besluit eks nou maar eenmaal ‘n […]
-
Jennifer Prinsloo replied to the forum topic Menstruasie Probleme! in the group Afrikaanse Mammas 4 weeks ago
Ek moes myne ook betaal (by dr self) en hulle het dit dan bestel en gereed gehad vir my afspraak. My dr het dit ingesit tydens my periode (het gese die baarmoeder is dan net sagter en dis minder pynlik). As ek […]
-
Jennifer Prinsloo replied to the forum topic Menstruasie Probleme! in the group Afrikaanse Mammas 4 weeks ago
@Lize – LOL ek sien darem jy het pynmeds en ‘n verdowingtjie gehad. Ek het net mooi niks gekry nie en dis dalkies die rede hoekom dit eina was. @ Mariska – dis dus ‘n goeie tip dat as jy die mirena gaan doen jy […]
-
Jennifer Prinsloo replied to the forum topic Feeling down in the group Expecting in 2012 4 weeks, 1 day ago
@Drangonfly – ja Tanya ons kan maar net vir die beste hoop en glo dat dit ons nie na die geboorte ook sal affekteer nie. Teminste besef ons nou al wat aangaan so as dit na die geboorte aanhou moet ons maar net […]
-
Jennifer Prinsloo replied to the forum topic Menstruasie Probleme! in the group Afrikaanse Mammas 4 weeks, 1 day ago
Hi hi, ‘n paar jaar terug het ek ook ‘n mirena gehad. Myne was in die spreekkamer ingesit maar ek moet erken dit is baie pynlik en selfs toe ek dit laat verwyder het is die verwydering ook in die spreekkamer […]
-
Jennifer Prinsloo replied to the forum topic Keiser vs Normaal in the group Expecting in 2012 4 weeks, 1 day ago
Hi Carina, my eerste seuntjie is met ‘n nood keiser gebore en ek was onder narkose geplaas. My tweede seuntjie is ook per keiser gebore maar ek het ‘n epiduraal gehad. My ondervinding met die twee was dat ek […]
-
Jennifer Prinsloo replied to the forum topic Mood swings in the group Afrikaanse Mammas 4 weeks, 1 day ago
Hi julle, sal dit nou nie heerlik wees as ons almal saam kon sit en mope nie. Kry myself so jammer en verwyt myself terselfde tyd omdat ek so blerrie goor is. Smile die een oomblik en die volgende oomblik ‘n […]
-
Jennifer Prinsloo uploaded a new picture: Picture 027.jpg 1 month ago
-
Jennifer Prinsloo uploaded a new picture: new folder 002.jpg 1 month ago
-
Jennifer Prinsloo replied to the forum topic Feeling down in the group Expecting in 2012 1 month ago
So glad to hear I’m not alone. Really started to wonder what the heck is wrong with me and more specifically whether I am not going to have a terrible shot of baby blues after the birth. I had baby blues after […]
-
Jennifer Prinsloo uploaded a new picture: 100_2267.JPG 1 month ago
-
Jennifer Prinsloo changed their profile picture 1 month ago
-
Jennifer Prinsloo changed their profile picture 1 month ago
-
Jennifer Prinsloo uploaded a new picture: 100_1759.JPG 1 month ago
- Load More
Information
30 October 1982
17 August 2012











