Joanne Meyer
@joannemeyer active 4 weeks, 1 day ago-
Joanne Meyer replied to the forum topic Babies born in March 2012 in the group Expecting in 2012 4 weeks ago
Dankie Lizelle, Ja sy was omtrent fris. My eerse was 2.67 by geboorte so hierdie is ‘n heel nuwe ervaring. Was sleg geskeur maar alles gelukkig vinnig reg. Net bly ek kon nogsteeds normaal kraam.
Baie geluk […]
-
Joanne Meyer replied to the forum topic Babies born in March 2012 in the group Expecting in 2012 1 month, 1 week ago
Goeie more julle,
Sussie is gebore 31 Maart 2012 om 1:25 vm en het 3.71kg geweeg.
-
Joanne Meyer replied to the forum topic Kraam klere in the group Afrikaanse Mammas 3 months, 2 weeks ago
Hi Amor,
Ja dit was vir my ook ’n verassing want ek het al moet op gegee. Die een jean wat ek gekoop het het ook ’n draw string saam die rek so jy kan dit weer na die tyd dra so ek was baie in my noppies
-
Joanne Meyer replied to the forum topic Kraam klere in the group Afrikaanse Mammas 3 months, 2 weeks ago
Hi julle,
Ek het by hierdie website vir my ’n paar stukkies klere gekoop en hulle was nie so duur soos die ander nie. http://www.absolutematernitywear.co.za/
-
Joanne Meyer posted an update 3 months, 2 weeks ago
32 weke!! kan nie glo dit tyd gaan so vinnig nie:)
-
Joanne Meyer replied to the forum topic Due dates in the group Expecting in 2012 5 months, 3 weeks ago
Hi almal, Uiteindelik uitgevind en dit is ’n dogtertjie.
-
Joanne Meyer posted a new activity comment 6 months, 2 weeks ago
In reply to: Louise posted an update in the group Afrikaanse Mammas Môre mamma’s, ek is sommer net raadop vanoggend en weet nie meer na wie om te luister of wat om te moet doen nie. My dogtertjie is nou amper 3 en half, sy […] ViewHallo Mammas, My seuntjie is ook nou 3 en ‘n half en het ook so vreeslik gesukkel. Ons het toe op die ou end ‘n neus keel en oor spesialis gaan sien en hy het hom kronies op Desalex gesit. 2.5 ml elke oggend of aand. Dit het baie goed gewerk. My seuntjie het toe die allergie gehad. Hy was ongelukkig laas week op Antibiotika want hy het ‘n…[Read more]
-
Joanne Meyer posted on the forum topic Expecting in April 2012, 2nd baby in the group Expecting in 2012: 7 months, 1 week ago
He Jeanne, Ek sit met dieselfde my seuntjie is ook nou drie en hy luister glad nie na my nie maar as pappa praat spring hy vinnig. Ek het hom gister saam gevat toe ek dokter toe is vir my 15 week scan. Hy verstaan nie heeltemal nie hy wou die baba vashou maar na [...]
-
Joanne Meyer posted on the forum topic Expecting in April 2012, 2nd baby in the group Expecting in 2012: 7 months, 4 weeks ago
Hi Adele, 2de een is ook oppad vandag 13 weke en my eerste is nou 3. Due dat is die 1ste April maar ek dink dit gaan begin Maart wees
-
Joanne Meyer posted an update: 7 months, 4 weeks ago
Henk gaan sy eerste skool konsert bywoon vanaaand. Ek dink ek is meer opgewonde as hy
-
Joanne Meyer posted on the forum topic Due dates in the group Expecting in 2012: 8 months ago
Hi Moeneba, I can’t believe I have someone so close to me yeeee
-
Joanne Meyer posted on the forum topic Due dates in the group Expecting in 2012: 8 months ago
Hi, Due dat 1 April 2012 but I am sure it will be mid March
-
Joanne Meyer joined the group Expecting in 2012 8 months ago
-
Joanne Meyer joined the group YOUNG MUMS 8 months ago
-
Joanne Meyer joined the group 2nd-time Mommies 8 months ago
-
Joanne Meyer posted a new activity comment: 8 months ago
In reply to: Angelique Thomas posted an update in the group 2nd-time Mommies: Hi Yolla, i think it’s a personal choice. My daughter will be turning 3 next year and that is when I wanna have my second child. so i think it’s […] ViewHi, My seuntjie het nou Julie 3 geword en ons het besluit om hierdie jaar ook weer te probeer. Ek het die pil April gelos en einde Julie uitegevind ek is swanger. Ek is nou 12 weke. So dit hang maar van persoon tot persoon af hoe vinnig dinge gebeur.
-
Joanne Meyer posted on the forum topic Epilepsy in the womb? in the group Afrikaanse Mammas: 8 months, 1 week ago
@Rene as ek reg onthou ja.(dit was ‘n rukkie terug hy is nou 3) Ek het die eerste keer so geskrik. Toe ek die volgende keer by die dokter kom vir sonar het hy bevestig dat baba net baie ongemaklik is as ek daardie kant le. So ek het maar altyd op my linker sy gele [...]
-
Joanne Meyer posted on the forum topic Epilepsy in the womb? in the group Afrikaanse Mammas: 8 months, 1 week ago
Yip my seuntjie het dit ook gedoen kon nooit op my regter sy le nie. As ek so gedraai het in my slaap het ek wakker geword van al die bewegings.
-
Joanne Meyer joined the group Your Pre-School Child (3 – 6) 9 months, 1 week ago
-
Joanne Meyer joined the group Trying to get pregnant 11 months, 1 week ago
- Load More
Information
29 July 1984
1 April 2012
3 July 2008








