-
Rina and Amor Herbst are now friends 1 week, 1 day ago
-
Rina replied to the forum topic Uiteindelik Met Ons!!! in the group Birth stories 1 week, 2 days ago
Jap moederskap is vir my soos tweede natuur en ek is bly daaroor want soos dit my soos ‘n handskoen pas so was ek ook bang dat ek nie eendag ‘n goeie ma vir my kind sal wees nie. of so iets.
Amor in ‘n mate […]
-
Rina commented on the post, breastfeeding problems 1 week, 3 days ago
I am also breastfeeding. Dont worry about if your baby is not getting enough. As long as he is breastfeeding be sure that he is getting the right amount he needs at the moment. You should never feed your baby […]
-
Rina replied to the forum topic Uiteindelik Met Ons!!! in the group Birth stories 1 week, 3 days ago
Amor ek moet vir jou se vir ‘n eerste baba het als vlot en so maklik verloop. en glo my ek het erger verwag. My pop is vandag amper 4mnde oud en slaap al van dag nr 1 deur. ons geniet haar so baie en dis vir ons […]
-
Rina changed their profile picture 1 week, 3 days ago
-
Rina posted an update 1 week, 3 days ago
my dogtertjie is oor ’n week 4mnde oud. sy is die beste geskenk ooit en ons geniet haar so baie.
-
Rina started the forum topic Uiteindelik Met Ons!!! in the group Birth stories 3 months, 2 weeks ago
by Rina on 30 JANUARY 2012 in BLOG
Die tyd vir ons eersteling se koms is naby. Die genikoloog het gese ons moet reg wees vir die 8ste Januarie. So Desember vakansie kom en ek en my man kan of wil nie ver van […] -
Rina joined the group Birth stories 3 months, 2 weeks ago
-
Rina wrote a new post, Uiteindelik Met Ons!!! 3 months, 2 weeks ago
Die tyd vir ons eersteling se koms is naby. Die genikoloog het gese ons moet reg wees vir die 8ste Januarie. So Desember vakansie kom en ek en my man kan of wil nie ver van die huis af gaan nie want die Hospitaal […]
-
Rina replied to the forum topic Natuurlike geboorte in the group Afrikaanse Mammas 3 months, 2 weeks ago
Ek het 2 weke terug normaal geboorte gegee sonder enige epidiraal of enige iets, aan ‘n pragtige gesonde baba dogtertjie. Dit is ook my eerste baba. Als het uitstekend verloop en dit was die beste ervaring ooit. […]
-
Rina posted an update 3 months, 2 weeks ago
Is bly om aan te kondig dat klein jana uiteindelik haar verskyning gemaak het op 14 januarie 2012. Sy is ons hart se punt.
-
Rina changed their profile picture 3 months, 2 weeks ago
-
Rina posted an update 5 months ago
Is nou op 35 weke en sussie is nog steeds aan die gang. sien so uit na haar koms.
-
Rina and Elize are now friends 6 months, 3 weeks ago
-
Rina and Susan van Biljon are now friends 7 months ago
-
Rina posted on the forum topic Slapelose nagte/ Min slaap in the group Afrikaanse Mammas: 7 months ago
Baie dankie aan al die raad. Glo my ek waardeer dit opreg. en ek gaan sommer van baie van dit gebruik maak.
-
Rina and Michelle are now friends 7 months ago
-
Rina and Rene’ are now friends 7 months, 1 week ago
-
Rina and Lizelle11 are now friends 7 months, 1 week ago
-
Rina and Desire are now friends 7 months, 1 week ago
- Load More
Information
19 October 1985
Photos
Either Rina hasn't uploaded any picture yet or they have restricted access







