Jacqui
@kkilli active 2 minutes ago-
Jacqui posted an update 4 days, 3 hours ago
Lanklaas hier gewees. Dit gaan baie goed met ons. Kaylin is einde van die maand 21 maande. Ons is darem al klaar met die tandesny vir die laaste 4 maande. Sy word nou net ouliker by die dag. Daar is elke dag iets nuuts. Sy na-aap nou baie en praat n hond uit n bos. Dadda het nou die dag n woordjie geuiter toe hy homself seer gemaak het en sy het…[Read more]
-
Jacqui changed their profile picture 4 days, 3 hours ago
-
Jacqui changed their profile picture 1 month ago
-
Jacqui replied to the forum topic Amber Teething Necklace in the group Afrikaanse Mammas 1 month, 3 weeks ago
Maak maar net seker dis die Baltic Amber teething beads. Jy kry dit wel in verskillende kleure. Gaan kyk gerus op die volgende site: http://www.lovebugproducts.co.za
Ek het dit van daar bestel. Verduidelik ook vir jou […] -
Jacqui replied to the forum topic Amber Teething Necklace in the group Afrikaanse Mammas 1 month, 3 weeks ago
My dogtertjie het haar necklace begin dra vandat sy haar eerste tand op 4 maande gehad het. Ek gaan nie se dis as gevolg van die necklace nie maar ek het nie geweet van tande nie. (nie bors of magie nie) Buiten […]
-
Jacqui changed their profile picture 2 months, 1 week ago
-
Jacqui changed their profile picture 2 months, 1 week ago
-
Jacqui changed their profile picture 3 months, 2 weeks ago
-
Jacqui replied to the forum topic Natuurlike geboorte in the group Afrikaanse Mammas 4 months ago
NATUURLIK!!!! Ek stem saam met al die dames hierbo. Dis die mees wonderlikste ervaring wat ek nog beleef het. Sal dit beslis weer doen. Ek het n natuurlike geboorte gehad sonder enige verdowing. Alles het net te […]
-
Jacqui changed their profile picture 4 months ago
-
Jacqui replied to the forum topic watter nappy die beste vir 2jarige in the group Afrikaanse Mammas 5 months, 2 weeks ago
Louna, ek dink jy kan reg wees oor die vorm van die lyfie. Ek het ook al Huggies Gold en verskeie ander probeer en dit werk net nie vir my dogtertjie nie. Die binne en buite rekkies is baie los om haar binnebene […]
-
Jacqui and olbi are now friends 5 months, 3 weeks ago
-
Jacqui changed their profile picture 5 months, 3 weeks ago
-
Jacqui replied to the forum topic EET in the group Afrikaanse Mammas 5 months, 3 weeks ago
Ek sal maar aanhou probeer. Gelukkig weet ek verseker sy eet goed by die skooltjie want die tannie daar ken ons al jare. En sy probeer die kinders so gesond moontlik voer. So daaroor het ek geen bekommernisse. Ons […]
-
Jacqui changed their profile picture 5 months, 3 weeks ago
-
Jacqui started the forum topic EET in the group Afrikaanse Mammas 5 months, 3 weeks ago
Hi julle. Ek sukkel geweldig dat my 15 maande oue dogtertjie moet eet by die huis in die aand en oor naweke. Sy eet baie goed by die skool. Iets se vir my dis omdat sy die maatjies sien eet saam met haar. Sy hou […]
-
Jacqui replied to the forum topic Kerk toe gaan in the group Afrikaanse Mammas 6 months ago
Baie bly om almal se opinies te sien. Ons almal wil tog net van kleins af die beste he vir ons kinders. En sonder godsdiens is die lewe ook niks. Baie dankie al jul raad. Ek sal beslis dit weer n probeerslag gee.
-
Jacqui replied to the forum topic Kerk toe gaan in the group Afrikaanse Mammas 6 months ago
Ja ek weet. Maar dis anders as hulle nog babatjies is. Jy gaan lekker kerk toe, gaan sit dalk in die moederskamer en geniet die diens. Maar wat doen jy as hulle begin loop, en praat en nie wil stil sit nie. En […]
-
Jacqui started the forum topic Kerk toe gaan in the group Afrikaanse Mammas 6 months ago
Wanneer is die regte tyd om jou kleinding te begin kerk toe vat?
-
Jacqui replied to the forum topic Nan3 – Porsie krisis in the group Afrikaanse Mammas 6 months, 2 weeks ago
My dogtertjie is ook op Nan 3. Sy drink soos volg: 1x150ml (6 skeppe) in die oggend. Sy dring ook nog aan op haar formule deur die dag. Sy het gewoonlik 2x 150ml skool toe gekry maar ek het dit nou verminder na 1 […]
- Load More
Information
24 September 1980
30 August 2010
Photos
Either Jacqui hasn't uploaded any picture yet or they have restricted access







