-
louna replied to the forum topic Tande in the group Afrikaanse Mammas 3 days, 1 hour ago
Hi julle, hulle noem dit die “gumming” fase. Dis nie noodwending tande sny nie, maar vir die mondjie om voor te berei vir tande en kossies kou, word nou meer spoeg geproduseer deur die kliere. Die lippies en […]
-
louna commented on the post, breastfeeding problems 1 week, 2 days ago
Remember babies this young feeds very often, especially breasfed babies. It will sometimes feel as if its all you do all day. As I told my husband during those first few weeks of baby’s life, whenever he asked me […]
-
louna replied to the forum topic Fetal Assessment Centre Scans in the group Afrikaanse Mammas 1 month ago
Hi Yolla. Dis regtig nie nodig om so baie geld te betaal as jy gerus is oor jou eie dr. se scans nie. Ek voel dit word deeglik genoeg gedoen deesdae deur die gynaes. Ek moes op 17 weke gegaan het a.g.v. ‘n […]
-
louna started the forum topic Geen bottel vir die baba! in the group Afrikaanse Mammas 1 month, 1 week ago
Enigeen ook al gesukkel met bottelvoedings vir ‘n borsvoedende baba? Myne is nou 6 weke, supposedly die perfekte tyd om bottelvoedings voor te stel… wel probleem is, sy wil niks weet van ‘n bottel nie! Ons […]
-
louna commented on the post, Gehijack voor huis 1 month, 2 weeks ago
Hoe aaklig! Baie sterkte. Gaan vir al die hulp wat jy kan kry vir aldrie van julle, post-traumatiese stres is ‘n lelike ding as dit eers begin. Ek hoop julle is OK. Vanaand bid ek spesifiek vir julle en ander […]
-
louna replied to the forum topic Drome of fase? in the group Afrikaanse Mammas 1 month, 2 weeks ago
Willoe
Ek voel dis ‘n fase. Presies dieselfde het met my dogtertjie gebeur op daardie ouderdom, nadat sy vir maande voor dit goed geslaap het. Dit kan wees dat dit deur drome veroorsaak word, maar bottom line, […] -
louna started the forum topic Nuweling! in the group Birth stories 2 months, 1 week ago
Hi almal.
Wou net weereen bietjie rave oor die wonders van mediese tegnolgie (want ja, dis wat ‘n keisersnit tog maar is…)
My tweede baba, Annika, is verlede Dinsdag 28 Feb gebore met ‘n geskeduleerde […] -
louna joined the group Birth stories 2 months, 1 week ago
-
louna started the forum topic Nuweling! in the group Birth stories 2 months, 1 week ago
Hi almal.
Wou net weereen bietjie rave oor die wonders van mediese tegnolgie (want ja, dis wat ‘n keisersnit tog maar is…)
My tweede baba, Annika, is verlede Dinsdag 28 Feb gebore met ‘n geskeduleerde […] -
louna replied to the forum topic Impetigo in the group Afrikaanse Mammas 3 months ago
Ja, ons is ook nou baie militêr wat hande was betref… ek is nou 37 weke swanger so sal nie baie graag nou wil aansteek nie.
My dr. het Purbac voorgeskryf, dis maar dieselfde. My dogtertjie se gesiggie lyk maar […] -
louna started the forum topic Impetigo in the group Afrikaanse Mammas 3 months ago
Hi, enigeen se kind al die infeksie opgedoen? Sal graag bietjie raad wil he oor hoe jy dit behandel het en hoe lank dit geneem het om gesond te word? Gebruik tans slegs ‘n antibakteriese pediatriese stropie wat […]
-
louna replied to the forum topic Kraam klere in the group Afrikaanse Mammas 3 months, 2 weeks ago
My WW maternity jean was ‘n gunsteling. Ook Mr Price Sport het sulke linne broeke met rekke (die Maxed reeks) wat eintlik oor die heup moet terugvou,maar ek het dit oor my maag gerek. Heerlik gemaklik. En t-shirt […]
-
louna replied to the forum topic Dubbel pram/ twin stroller in the group Classifieds 3 months, 2 weeks ago
Hi Jennifer, I unfortunately live in W-Cape. But might be able to get it here with someone…will let you know. In the meantime, could you maybe upload a photo or send it to my personal e-mail addres at: […]
-
louna joined the group Classifieds 3 months, 2 weeks ago
-
louna started the forum topic Dubbel pram/ twin stroller in the group Classifieds 3 months, 2 weeks ago
Hi, can anyone help with 2nd-hand double pram or twin stroller or whatever it is called. Have a 2 year old and expecting a new baby end of the month. Would prefer the one where the seats are behind each other with […]
-
louna commented on the post, Normaal of keizer??????????????????????/ 3 months, 3 weeks ago
Uiteenlopende reaksies nê?? Ekself het ook vreeslik gehoop vir ‘n normale geboorte, maar moes toe weens omstandighede buite my beheer ‘n keiser kry. En glo my, vir iemand wat nog nooit vir enigiets in ‘n […]
-
louna replied to the forum topic Menstruasie na geboorte in the group Afrikaanse Mammas 3 months, 4 weeks ago
Ek het nooit gemenstrueer terwyl ek geborsvoed het nie. Ek is nie seker nie, maar ek glo ook nie mens menstrueer as jy gesteriliseer is nie??
-
louna replied to the forum topic 24/7 NAARHEID in the group Afrikaanse Mammas 3 months, 4 weeks ago
Nee wat, my ervaring is dat daar nie veel remedies is wat regtig help nie. My naarheid was altyd erger hoe lëer my maag was, so so moeilik soos wat dit is om te eet, eet ietsie styselrigs ten minste as die […]
-
louna replied to the forum topic Noodgeval! in the group Afrikaanse Mammas 4 months ago
Baie geluk! Stem saam oor die probiotika, dis ongelukkig al wat jy kan gebruik vir ‘n ongestelde maag as jy swanger is. Het dit ook al onder lede gehad (miskien nie so erg nie..) en dit het darem gehelp. Kan in […]
-
louna replied to the forum topic Angstig oor baba nr 2. in the group Expecting in 2012 4 months, 1 week ago
Dankie, ek voel nou sommer beter!
- Load More
Information
Photos
Either louna hasn't uploaded any picture yet or they have restricted access



