-
Elize commented on the post, Pur Aloe and Hoodia Weight Loss 4 weeks ago
is it safe to use during breastfeading?
-
Elize replied to the forum topic hoe tug mens, mens se 18 maande seuntjie en 3 jarige in the group Afrikaanse Mammas 2 months, 3 weeks ago
Hehe shoe klink soos my huis, my en my sussie s 2 dogtertjies. 3 jaar en 21 maande hulle kan rof stout wees saam en baie baklei. as dinge soo gaan laat ek hulle altwee op n stoeltjie sit elkeen in n hoek en kyk […]
-
Elize replied to the forum topic hoe tug mens, mens se 18 maande seuntjie en 3 jarige in the group Afrikaanse Mammas 2 months, 3 weeks ago
Hehe shoe klink soos my huis, my en my sussie s 2 dogtertjies. 3 jaar en 21 maande hulle kan rof stout wees saam en baie baklei. as dinge soo gaan laat ek hulle altwee op n stoeltjie sit elkeen in n hoek en kyk […]
-
Elize replied to the forum topic hoe tug mens, mens se 18 maande seuntjie en 3 jarige in the group Afrikaanse Mammas 2 months, 3 weeks ago
Hehe shoe klink soos my huis, my en my sussie s 2 dogtertjies. 3 jaar en 21 maande hulle kan rof stout wees saam en baie baklei. as dinge soo gaan laat ek hulle altwee op n stoeltjie sit elkeen in n hoek en kyk […]
-
Elize wrote a new post, Moet gedeel word!! 3 months ago
Shoe hierdie produk is net tegoed om nie tedeel nie.
Pure beginnings eco living
Organic Skincare For The Family.
A fantastiese produk wat ek by die Augustus baby expo ontdek het. Dit is sertifeid organic, […] -
Elize posted a new activity comment 3 months ago
In reply to: Elize posted an update in the group Afrikaanse Mammas Hai mammas. Ek het dringende hulp nodag. Ek het so ruk terug n blog gepost oor baby blues en pnd.Maar die laaste 3 maande het dinge so vererger dat ek nie meer […] ViewShoe, baie dankie mammas.
Dit is so lekker om teweet daar is mammas wat verstaan, en ook deur sulke goed gaan.Mens voel al soos n muslikking. Ek gaan def iemand gaan sien en ek maak klaar positiewe veranderinge in my lewe.
Ek en my gesin gaan die naweek biekie weg na n natuur reservaat toe net buitekant ons dorp, Ek sien vreeslik daarna…[Read more]
-
Elize commented on the post, “Verslaaf” aan haar dummy 3 months ago
Hia Nelmari
Ek glo nie dat mens n babatjie, of todlertjie se dummie moet wegvat nie. Net so ook nie n bottel doekkie of enigeiet wat as n troosie vir die kindjie is nie.Deur dit weg tevat maak jy net jou kind […]
-
Elize commented on the post, Slapies deur die dag 3 months ago
Hai milla
Soos ek kan alflei slaap jou seuntjie deur in die nag.En al is dit baie lekker as hulle meer as een keer n dag slaap is dit nie meer so vreeslilk nodag van 10 maande af om meer as een slaapie n dag […]
-
Elize posted an update in the group Afrikaanse Mammas 3 months ago
Hai mammas.
Ek het dringende hulp nodag.
Ek het so ruk terug n blog gepost oor baby blues en pnd.Maar die laaste 3 maande het dinge so vererger dat ek nie meer weet of ek depresie het en of ek net baie afis nie.
al die sites wat k kan vind oor pnd gee simptome soos
@ moegheid
@ ireteerdheid
@ slaapeloosheid
@ sukkel om met baba te cope
@…[Read more] -
Elize posted an update in the group Premature babies 3 months ago
help asb mammas, weet enige iemand waar kan ek goeie hulp kry ifm pnd na n prem?
-
Amanda replied 4 weeks ago
Watter area is jy? As jy in Kaapstad is stel ek voor jy contak Celeste Rushby – 082 287 6543 of e-mail celestial2701@gmail.com. She hosts a group for moms of premies and high risk pregnancies.
Every Tuesday 10am – 12pm, Kingsbury Hospital, Maternity Waiting Lounge, 2nd floor. R40 p.p. incl. refreshments.
-
-
Elize commented on the post, Surrogacy 3 months, 2 weeks ago
wow its so good to hear that there are women out there that is willing to give her body to help someone have a baby.
I have a ant who can not have children and i have seen what it does to her.i myself and my […]
-
Elize wrote a new post, today forever!! 3 months, 3 weeks ago
wow… tyd vlieg
my kleine babatjie is al 7 maande oud,sy is net gister gebore. of so voel dit.ek onthou nog ons Nicu stay, elke dag daarvan kan ek nog sien as ek my oe toe maak. die reuk van die Nicu sit nog in […] -
Elize wrote a new post, wanneer hou dit op 6 months, 2 weeks ago
Om mamma tewees is sekker die lekkerste ding in die lewe.
Ma wees! Wanneer is dit teveel, genoeg of verkeurd?
Hoe leer jy jou kindjie om teloop, te praat.hoe leer jy jou kind van maniere he, en Godsdiens.En dan […] -
Elize posted an update in the group Classifieds 6 months, 2 weeks ago
Hai mommies.
I urgently want to sell a Amby Hamock, i can’t seem to load a photo. but its a verry nice hamock for baby to sleep in its specialy made for prems but ful term babys thrive in it as wel, as it mimicks the whom.
call me if you have any questions
074 699 5400R 2500 VERRY GOOD PRICE
-
Lizelle11 replied 6 months, 2 weeks ago
Toets, toets (skies Elize, ek probeer net kyk of ek wel kan comment)
-
-
Elize commented on the post, voorbehoeding, en swangerskap! 6 months, 3 weeks ago
hai Lizelle.
Ek self is nie een wat n voorbehoed pil wou gebruik nie, dit is soos ek gese het die eerste keer. dis maar net omdat ek na my oudste nie n pil gebruik het nie, en die Dr het vir my gese dat die […] -
Elize commented on the post, RILLER! 6 months, 3 weeks ago
Hai sophia.
Ek is bevoregd, en ek dank die HERE elke dag dat ek dit kan doen.
Die vrou was regtag nie sleg nie, ek het maarnet besef dat mens nie meer die enigste een gaan wees wat jou kind goed leer nie. En dat […] -
Elize wrote a new blog post: RILLER! 6 months, 3 weeks ago
Ek en my sussie is huismammas, en ons lewe absoluut vir ons kindertjies.Ons is baie bevooreg om ons kinders self tekan grootmaak. Maar dit biteken nie ons het nie dai af middag eenkeer n week nodig nie, asook biekie speelmaikies vir die kinders. My sussie se dogtertjie is nou 3 jaar en sy en my dogtertjie 16 maande baklei [...]
-
Elize joined the group Weight loss 6 months, 3 weeks ago
-
Elize posted a new activity comment: 6 months, 3 weeks ago
In reply to: Astrid posted an update in the group Breastfeeding: Thank goodness Connor is over the biting stage with me, and it only happened a few times. My problem is not enough milk (again) I am topping up in the morning […] ViewHai Astrid.
I have the same problem, i went to see my Dr he gave me Eglinhol pills.
I know alot of mommies dozn’t like takking medication whill breastfeading, but i think its better to take a pil and still get too breastfeed baby, than having to stop.
Also make sure to drink lots of watter, it helps.Good luck..
-
Elize wrote a new blog post: voorbehoeding, en swangerskap! 6 months, 3 weeks ago
My baba is nou 4 maande oud, ek borsvoed, en gebruik n mini pil “Microval” wat my gynee vir my voorgeskryf het. Maar ek het nou al vir 2 maande my priode gemis. Ek het seker al 5 urine toetsies gevat en n bloedtoets. als wys negatief. Maar wat my warrie is, ek het erg seer borste is naar, [...]
- Load More
Information
3 January 1990
5 June 2010
23 June 2011
Photos
Either Elize hasn't uploaded any picture yet or they have restricted access






Hi Elize
Ek was gediagnoseer met ppd toe Mia ses maande oud was. As ek jou kan aanbeveel gaan sien iemand eerder vroeer as later. Met behulp van my dr en medikasie is ek weer my ou self na sowat 4 maande. As jy wil gesels, soek my op facebook, Joanne Raubenheimer Oelofse
Hi Elize
Ek het vermoed van my dogtertjie 4 maande oud was ek het pnd. Moes dit seker al vroeer agtergekom het. Maar ek was nie myself nie. Ek was ‘n total BITCH – om dit nou so reguit te se. Tot my man kon agterkom iets is verkeerd. Ek het toe besluit om self mediese hulp te soek, wat ek tot vandag toe nog nie spyt is oor nie. Sy het vir my ‘n…[Read more]
Ek was dieselfde, maar ek het net geweet my iritasie, moedeloosheid ens. (ek het selfs partykeer gedink ek moet dalk net n einde aan myself maak. Skokkend ne?) spruit uit ontsettende moegheid. Ek het opgestaan en n uur later voel dit soos 23:00 en ek kan net daar weer om dop en slaap. En dan is dit maar 8:00. Teen 15:00 wou ek teen die mure…[Read more]
Dis amazing om te weet dat jy nie die enigste ene daar buite is wat dit het of gehad het nie. Daar is altyd hulp en mense wat wil help.
Shoe, baie dankie mammas.
Dit is so lekker om teweet daar is mammas wat verstaan, en ook deur sulke goed gaan.Mens voel al soos n muslikking. Ek gaan def iemand gaan sien en ek maak klaar positiewe veranderinge in my lewe.
Ek en my gesin gaan die naweek biekie weg na n natuur reservaat toe net buitekant ons dorp, Ek sien vreeslik daarna…[Read more]