-
Lindy Laubser joined the group Expecting in 2012 1 month ago
-
Lindy Laubser posted an update in the group Classifieds 2 months, 3 weeks ago
Helo mamma’s! Mahogany cot te koop teen R4000.00 – het cot laat maak in 2010. Uitstekende kondisie met hartjie detail, met voorste gedeelte wat kan afsak. Het ‘health and safety’ matrassie laat maak, nog in baie goeie kondisie – baba het tot laasweek in ons bed geslaap
. Cot se dimensies: 145 lengte x 76 breed x 98 hoog. Laat weet gerus…[Read more] -
Lindy Laubser posted an update in the group Afrikaanse Mammas 2 months, 3 weeks ago
Helo mamma’s! Mahogany cot te koop teen R4000.00 – het cot laat maak in 2010. Uitstekende kondisie met hartjie detail, met voorste gedeelte wat kan afsak. Het ‘health and safety’ matrassie laat maak, nog in baie goeie kondisie – baba het tot laasweek in ons bed geslaap
. Cot se dimensies: 145 lengte x 76 breed x 98 hoog. Laat weet gerus…[Read more] -
Lindy Laubser replied to the forum topic 'Sleeptraining' in the group Afrikaanse Mammas 2 months, 3 weeks ago
Hi julle, ons het laasweek en Dinsdag iemand ingekry om sleeptraining te doen met Christiaan, nou 14 maande. Ek het ook maar alles probeer regdoen vanaf geboorte, maar klink my dis iets soos 4% van baba’s wat net […]
-
Lindy Laubser posted on the forum topic Nagvoedings en deurslaap in the group Afrikaanse Mammas: 8 months, 1 week ago
Soos wat ek nou lees, klink dit presies soos Christiaan 2 maande terug -hy het elke 2 ure in die nag gevoed, met 3 groot etes deur die dag. Ek het ‘n afgetrede verpleegster gaan sien om die probleem te probeer oplos, eerstens word enige mediese of tandjie oorsake uitgeskakel – in Christiaan se geval [...]
-
Lindy Laubser joined the group Active Birth Supporters! 8 months, 2 weeks ago
-
Lindy Laubser joined the group Childbirth Companions (Doulas) 8 months, 2 weeks ago
-
Lindy Laubser joined the group RESEPTE 8 months, 2 weeks ago
-
Lindy Laubser joined the group Recipes 8 months, 2 weeks ago
-
Lindy Laubser joined the group Moms of boys 8 months, 2 weeks ago
-
Lindy Laubser joined the group Stay at Home Moms (SAHM) 8 months, 2 weeks ago
-
Lindy Laubser joined the group Best value 8 months, 2 weeks ago
-
Lindy Laubser joined the group Classifieds 8 months, 2 weeks ago
-
Lindy Laubser joined the group Birth stories 8 months, 2 weeks ago
-
Lindy Laubser joined the group GREAT HUSBANDS and FATHERS 8 months, 2 weeks ago
-
Lindy Laubser joined the group Baba & Kleuter 8 months, 2 weeks ago
-
Lindy Laubser posted on the forum topic Waneer het julle vir babas pappies begin gee? in the group Afrikaanse Mammas: 8 months, 4 weeks ago
Ek het ‘n bulletjie van ‘n babaseuntjie wat elke 2 ure gevoed het, indien nie korter nie. Nie hieroor of daaroor nie, maar ek het tekens in hom gesien wat aangedui het dat hy nou belangstel in kos soos die kos uit my mond kyk terwyl ek eet, lekker sterk ruggie en nekkie en die [...]
-
Lindy Laubser posted on the forum topic Idees vir babakos in the group Afrikaanse Mammas: 8 months, 4 weeks ago
Hi Loraine, dis omtrent ‘n storie om volgens hulle voorkeure kos voor te berei. Christiaan is nou 9 maande en ek het nou al ‘n hele paar reseppies onder die kniee wat hy lekker aan smul! Ek het eers begin met butternut en patat, en patat en lekker ryp piesang. My groentemengsels nou is: spinasie, [...]
-
Lindy Laubser posted on the forum topic Help met luieruitslag in the group Afrikaanse Mammas: 9 months ago
@Lizelle, is die Probiflora Pead goedkoper – ek het amper op my rug geval toe ek sien hoeveel kos die Reuterina, en dit gebruik vreeslik vinnig op?
-
Lindy Laubser posted on the forum topic Help met luieruitslag in the group Afrikaanse Mammas: 9 months ago
Hi Anke, ek het juis gister goeie raad gekry vir brandboudjies by die apteker (klomp van my vriendinne het dit probeer en baie tevrede) – meng Medaspor en Bepanthen en smeer lekker op die boudjies, en sprinkel daarna met Mazena. Ons het nog nie brandboudjies gehad nie – toe Christiaan nog baie klein was en [...]
- Load More
Information
7 October 1985
Photos
Either Lindy hasn't uploaded any picture yet or they have restricted access





