-
Mel S replied to the forum topic 'Sleeptraining' in the group Afrikaanse Mammas 2 months, 3 weeks ago
Hi almal, ok ek lees nou deur almal se stukke en huil so bietjie saam met elke mamma. Want sjoe die klein mensies neem darem jou hele hart oor, en dit is aaklig om hulle te sien huil.
My seuntjie is nou 1jaar […]
-
Mel S replied to the forum topic Tande sny in the group Afrikaanse Mammas 5 months, 1 week ago
Hi Tasha,
Het jy al Vidol se poeiers aangesmeer? Dit is lekker sterk en maak die tandvleisie heeltemal dood.
Jy kan ook 5ml Ponstel / Ponstan gee by tye wat dit baie erg is. Help hulle net om so bietjie […]
-
Mel S posted on the forum topic S26 Gold in the group Babies born in 2010: 8 months, 2 weeks ago
Ja dit is nou Infacare S26 Gold, ek het die naweek ‘n blik gekoop by Checkers. Was nogal duur ja R75.00. My seuntjie is nou 8maande oud en ek wil hom nou begin formule gee. Het my pediater gaan sien en hy het gesê ek moet nooit ander melk as die No.1 gee nie. No [...]
-
Mel S joined the group Babies born in 2010 8 months, 2 weeks ago
-
Mel S posted on the forum topic Help asb mammas in the group Afrikaanse Mammas: 8 months, 2 weeks ago
Ja dit is defenintief net ‘n fase, my seuntjie 8maande doen dit ook. Deur die dag kan ek dit nog regkry dat iemand hom by my neem, maar as dit aand raak mag niemand anders as mamma naby hom kom nie. Dit is uitputtend, maar baie raadgewers sê die fase sal oorwaai. Kom ons hoop [...]
-
Mel S posted on the forum topic Nagvoedings en deurslaap in the group Afrikaanse Mammas: 8 months, 2 weeks ago
Hi Lindie, ek het innige simpatie met jou. Ek is in dieselfde bootjie, in fact erger. Ek is op die punt van opgee. My seuntjie is die 11de September 8 maande oud. Hy slaap steeds by my in die bed, ten spyte van alle pogings om hom uit te kry. Ek het net nooit kans [...]
-
Mel S posted an update: 9 months, 3 weeks ago
Ek borsvoed nou al vir 6maande en wil nou die bottel begin ”introduce” maar is nie seker hoe ek formule melk moet gee nie. Enige een met ondervinding se raad sal waardeer word.
-
Mel S posted on the forum topic Sleeptraining in the group Afrikaanse Mammas: 9 months, 3 weeks ago
Hi almal, ek sit met PRESIES dieselfde probleem en is party nagte so raadop. My seuntjie is nou 6½ maande oud en slaap ook net 2 ure op ‘n slag in die nag. Ek het al als probeer om hom terug aan die slaap te sus, maar hy moet drink aan my bors voor hy [...]
-
Mel S joined the group Naartjie baby competition 11 months ago
-
Mel S joined the group Cape Town Moms 11 months ago
-
Mel S joined the group Afrikaanse Mammas 11 months ago
-
Mel S joined the group Recipes 11 months ago
-
Mel S wrote a new blog post: NOSE RUBBING 11 months, 1 week ago
My 5maande oue seuntjie het hierdie week begin om sy neusie in die nag te vryf. Hy maak ook ruk bewegings met sy kop. Dit veroorsaak natuurlik dat hy gedurig wakker word. Enige een raad?
-
Mel S became a registered member 11 months, 1 week ago
Information
26 June 1983
Photos
Either Mel hasn't uploaded any picture yet or they have restricted access




