• Mariette replied to the forum topic Haemrroids in the group Expecting in 2012 1 month ago

    Ek dink natuurlike geboorte proses het myne laat uitkom. Gelukkig is dit net ‘n probleem as ek hardlywig is, wat gelukkig nie gereeld is nie. Ek het weer vreeslige gesukkel met pynlike spatare toe ek swanger […]

  • Mariette replied to the forum topic Lae Bloeddruk in the group Afrikaanse Mammas 3 months ago

    Almal in ons familie sit met hoe bloeddruk behalwe ek. Sukkel ook al vandat ek my verstand gekry het. Snaaks genoeg het my bloeddruk genormaliseer, terwyl ek swanger was. Maar direk na boeta gebore is, is my […]

  • Mariette replied to the forum topic Skuif van kot na bed in the group Afrikaanse Mammas 3 months, 3 weeks ago

    Hi julle. Wat doen julle omtrent die doeke wat lek? My mannetjie slaap van 18:00 – 05:30 met een doek. Party kere lek sy nommer 2 so bietjie. Ek gebruik nou die groen pampers doek vir die nag. Hoe hanteer […]

  • Mariette changed their profile picture 3 months, 4 weeks ago

  • Mariette replied to the forum topic Natuurlike geboorte in the group Afrikaanse Mammas 3 months, 4 weeks ago

    Ek het besluit om normaal te kraam. Ek het geen idee gehad wat om te verwag nie, tot ek ‘n voorgeboorte klas bygewoon het waar ons ‘n video gekyk het. Dit het net bevestig. Ek was 1 weer oor my tyd toe my dr […]

  • Mariette replied to the forum topic Huil sonder ophou in the group Afrikaanse Mammas 4 months ago

    Shoe, bring jul ervaringe nou herinnering op. Daniel was presies dieselfde. Toe hy 9 maande oud was, het ek uit die kamer getrek omdat ek in die oggend vroeg moes opstaan om vir ‘n eksamen te leer. Omdat elke […]

  • Mariette replied to the forum topic EET in the group Afrikaanse Mammas 5 months, 3 weeks ago

    Daniel is nou amper 11 maande en hy is woelig. Sukkel om stil te sit en eet, maak nie saak hoe moeg hy is nie. Ek het al in die aand sy pap so verdun en in ‘n beker gegooi wat hy self gedrink het. Helfte is […]

  • Hi Lizelle. Ons het Donderdag aand begin met die wrede ouer ding. Ek het hom tussen 9 en 10 uur in die aand wakker gemaak vir ‘n laaste drink, maar dan word hy nog steeds tussen 2 en 3 wakker. As ek hom los dan slaap hy tot 4uur. Ek sal hom more oggend 4 [...]

  • Baie dankie Lizelle. Ek sal ook sommer more aand begin om die nag voedings weg te vat. My mannetjie is die 5de 8 maande oud en slaap nog by ons in die kamer. Hy word meeste van die tyd net 1 keer in die nag wakker, wat hy begin huil. Dan gee ek vir hom [...]

  • Mariette posted on the forum topic Considering to resign in the group Working Moms: 11 months, 1 week ago

    Ive been on maternity leave for 5 months. Of which I spend 4 months with my son after he was born. I did some work from home as I was co ordinating a project for 3 of the 5 months, that left me juggling a crying baby, little sleep and a very supportive husband. However [...]

  • Baie dankie Lizelle. Ek sal sommer na werk by die apteek aangaan en Mucospec kry. Ek is so bang hy kry Longontstekeing of oorinfeksie, maar ek weet ook die Drs gee te maklik antibiotika. En dit is bietjie skrikwekkend hoeveel babas op antibiotika is.

  • My seuntjie Daniel is amper 5 maande. Hy is baie huilerig op die oomblik. Die creche reken hy is besig om tande te sny, maar ek sien niks, en dan sit hy nog met ‘n slym borsie. Nou dat hy siekerig is, eet hy nie eintlik meer in die aand sy pappies nie, maar hy [...]

  • Daniel is nou amper 5 maande oud. Hy vreeslik gesukkel met ‘n toe neus. Ons het toe vir hom die Iladin druppels gegee, maar nou sit hy met vreeslik baie sluim op die borsie. Ek gee vir hom 4 keer ‘n dag ‘n kwart ACC200. Op die stadium kan ek nie juis ‘n verskil sien [...]

  • Mariette posted on the forum topic Terug werk toe in the group Afrikaanse Mammas: 1 year ago

    Ek gaan volgende week terug werk toe, maar my mannetjie het van vandag af dagsorg toe gegaan. My probleem is dat almal se dat hy te jonk is vir slaap afrigting, maar by die dagsorg het hul nie die tyd om hom aan die slaap te sus nie. Ek borsvoed ook, maar het al vir [...]

  • Mariette posted an update in the group Afrikaanse Mammas: 1 year ago

    My kleinding is nou 15 weke oud. Hy het altyd goed in die aand geslaap, behalwe vir die geskree voordat hy slaap, het hy 5 uur aaneen geslaap en dan 3 uurliks wakker geword vir voeding. Die laaste week is hy omtrent elke 1 – 2 uur wakker, dan wil hy drink. En hy word nie mooi saggies soos voorheen wakker nie, o nee, dit is met ‘n geskree asof…[Read more]

    • Mariette, my beste raad sou wees om hom vir ‘n week meer te voed. As dit nie werk nie praat met jou kliniek suster. Ek weet die nuutste raad is om eers teen 6 maande met vastekos te begin. Dit werk vir die grootste gros kinders, maar daar is ongelukkig uitsonderings. My oudste het refluks gehad en teen 12 weke ook begin om elke 1 – 1 1/2 uur te…[Read more]

  • Mariette started the forum topic Baba wat skree in the group Afrikaanse Mammas: 1 year, 1 month ago

    My kleinding is nou 12 weke oud en skree blou moord in die dag as hy moeg raak. Weier eenvoudig om net te gaan slaap. Hy skree so dat daar trane is en hy raak so gefrustreerd dat hy homself in die gesig krap. Ek glo nie vir een oomblik dat dit normaal is nie, [...]

  • My kleinding is nou 9 weke en ek het Saterdag begin om hom neer te le as hy moeg raak. Hy hou ook daarvan om blou moord te skree as hy moeg is, eerder as om net te slaap. Ek sus hom ‘n bietjie, maar dan sit ek hom in sy kot terwyl hy wakker [...]

  • Load More