• Hallo al die mammas daar buite!
    Hoop dat dit goed gaan! Ek wil by julle hoor het enige van julle normaal gekraam met n liesbreuk? Ek is nou 30 weke en het met my laaste sonar n swelsel in my lies gesien en dr se […]

  • Sjoe dis nogals opgewonde! sien sommer nou uit na my baba se koms! jy laar dit so prettig klink! my eerste een kom iewers in mei maand! dankie dat jy jou storie met ons gedeel het!

  • dit is so lekker om te sien waardeer al die mammas is! Ek is darm nou nie meer so bang nie! as ek kan sal ek graag natuurlik wil gaan maar kom ons kyk maar wat die eenetjie in my maag besluit! seker hy of sy sal […]

  • Dankie julle ek ry darm nou weer moed! as ek so gelukkig is om normaal te kan kraan

  • Hallo julle!
    Ek is nou 22 weke swanger en begin dink an geboorte opsies. Ek wil baie graag normaal kraam want ek lees dat daar soveel voordelevir jou en baba is, maar gister toe kyk ek in the womb en dis SCARY! […]

  • Hallo julle!!!! Ek is soooo opgewonde vandag , ek was gister by my dr wat baie nice is ek is sooo bly en op 6 weke en 2 dae het ek baba se harki sie klop dis sooo mooi gewees. Dr het gese dat hy nie gan luister nie wand die golwe is nie goed [...]

  • Mariska commented on the blog post SHOPING 7 months, 3 weeks ago

    sjoe dis nogals goeie raad baie dankie

  • Mariska commented on the blog post Lekker Naar 7 months, 3 weeks ago

    beter weet jammer hehe

  • Mariska commented on the blog post Lekker Naar 7 months, 3 weeks ago

    Sjoe jy het ook vroeg uitgevind!!! baie geluk en sterkte met die naarheid ek weet hoe jy voel lol ek is nou in week 4 My dr het gese ek moet tussen 6 en 8 weke kom en dan weet ek n groot ondersoek is om 12 weke down syndrome en nog toetse en weer [...]

  • wow dis nogals vroeg! jys gelukkig dat jy oor die ergste deel is ek so bang dat daar iets gebeur. dis lekker om vir die komp in teskryf ek het huggies doeke gewen nog voor ek swanger was hehe het baba en kleuter gekoop en ingeskryf was soooo vebaas toe ek wen, my man het [...]

  • Mariska commented on the blog post SHOPING 7 months, 4 weeks ago

    Hallo Madelein

    Dankie! die monitor sal ek def he! my susters het almal een gehad en dit werk soos n bom!

    Watter kramp water het jy gebruik?

  • Mariska commented on the blog post SHOPING 7 months, 4 weeks ago

    Hallo

    Sjoe dankie het dit neurgeskryf! Wil sommer n lys van als maak dat ek kan sien wat ek nog kort!!

    Dankie

  • Ek het nounet eers uitgevind dat ek swanger is en met n skok agtergekom dat daar eintlik net 8 maande oor is! eks baie opgewonde om my eerste sonar te he en te weet dat baba goed groei! dit is nog 10 weke voor ek dalk weet wat sy of hy is. dit voel soos [...]

  • Mariska wrote a new blog post: SHOPING 7 months, 4 weeks ago

    Halo julle! dis so opwindend om te dink an wat mens als moet koop vir die lewe wat in mens groei!So ek wil hoor wat is die nodigste goed wat mens moet he en die hoeveelheid?  En dan dai goed wat nie nodig is nie mar wat soooo handig is!  GroeteMama wat nie kan wag om to shop [...]

  • Hi Helena Dink dis nog efens vroeg vir my mar ek is nogal naar en moeg, iets wat weierd is my borste is nie seer nie mar my tepels wel watter een kom eerste? Verder is ek mar rustig kani wag vir my eerste ondersoek om seker te maak dat als reg verloop nie!!! begin [...]

  • oe bly om te hoor daar is iemand naby my! ek is baie opgewonde kanie wag nie! wonder nogal hoe vinnig mens wys en of ek al teen des n lekker boep gan he dit sal soooo lekker wees! baie geluk met jou nuwe kleinding ook en ek hoop dat als sal goed gan Mama [...]

  • Mariska commented on the blog post Ek gan mama word!!! 8 months ago

    Baie dankie! Ek was tot vandag toe baie op my senuwees! Sou vandag begin het en eks soooo verlig gewees toe daart niks was nie! hierdi baba maak seker ek weet hys daar ek is heeltyd naar mar dit laat my beter voel! Ek is soooo opgewonde kani wag vir my eerste ondersoek nie dalk [...]

  • Mariska posted an update in the group Expecting in 2012: 8 months ago

    Dis so vroeg in my swangerskap mar my baba word die 30 may verwag dis my eerste een en ek is soooo opgewonde mar so onseker!

    • Welkom, Mariska en baie geluk. Mag jy ’n baie gesonde, geseende swangerskap he!

      • Mari replied 8 months ago

        Baie geluk! Dit is wonderlik. Geniet dit en hou ons op hoogte

  • Load More