• Michelle replied to the forum topic Dogtertjie Name in the group Afrikaanse Mammas 1 month ago

    Hi Carina, Mioné is ’n baie mooi naam en Mizelle is iets anders…gaan google bietjie Girls names M. Ek het altyd van Mia gehou…

  • Michelle replied to the forum topic UIF Hulp in the group Afrikaanse Mammas 1 month ago

    Hi Janita, ek het gebruik gemaak van little miracles uif, hulle is in Moreleta Park en ek in Rustenburg. Ek het hulle R550 betaal en hulle het alles vir my gedoen, ek het net die vorms ingevul en aan hulle gestuur […]

  • Hi Ans, Dr Arrie Mouton by Femina is baie oulik! Hy is nogals besig, maar ek het geen probleme met hom ondervind nie en sal hom altyd as my gynae gebruik. Hy het my mooi verduidelik hoe alles werk en wat aangaan […]

  • Michelle replied to the forum topic TTC – Raad nodig in the group Afrikaanse Mammas 1 month, 2 weeks ago

    Hi Louise, ons het net so gesukkel met ons 1ste, ek het van gynae verander omdat ek nie tevrede met sy terugvoer was nie en Dr Mouton by Femina het alles waaraan jy kan dink getoets…hy het bevestig dat ek nie […]

  • Hi Lara, ek het my Mirena laat insit met my 6 weke ondersoek Januarie 2011 en is heel gelukkig daarmee (dr stel nie voor dat mirena met keiser ingesit word nie). Soos wat Liesl gesê het, dit hang maar af van die […]

  • Michelle posted a new activity comment 2 months ago

    In reply to: jolene posted an update in the group Afrikaanse Mammas Hi mamma’s Ek het n probleem my baba is 22maande en hy word elke aand 12 uur wakker. Sy doek skoon,hy soek. Nie bottel en hy huil verskriklik. Help asb!!!! View

    Hi Jolene, my dogtertjie is nou 15 mnde en sy doen presies dieselfde. As ek die bottel naby bring dan huil sy verskriklik en as ek haar dummy vir haar gee dan gooi sy dit dat dit trek!! Ek het al gedink dat dit haar keel is wat seer is en het vir haar throat lollies gekry, maar dit help nie eintlik nie. As ek haar saam met ons in die bed sit dan…[Read more]

  • Hi Chanelle, which stores sells the juice? I’ve never seen them before?

  • O ja natuurlik! Ek glo nie dit is nodig nie. Nou dat ek bietjie dink, ek wonder of ziploc nie in elk geval BPA free is nie…ek dink so, maar dit behoort op die pakkie te staan. Ek het so 150ml in ‘n bottel gesit […]

  • Hi Karlien, ek is nou nie juis ‘n ekspert nie, maar met ons voorgeboorteklasse het die Sr gesê dat borsmelk gevries kan word tot 6 maande. Ek het gewoonlik uitgemelk en die melk of direk in ‘n bottel (ek het 8 […]

  • Hi Particia, dit kan dalk baba aknee of baba suur wees. Die pediater het laas vir my gesê daar is nie eintlik iets soos baba suur nie, maar wel baba aknee…dis vir my een en dieselfde. Julané het dit ook gehad op […]

  • Hoe bekend klink dit darem nou nie!!! Dit is nie reg van ouma’s en oupa’s om in te meng in die tugting van die kinders nie. Wat ons as ouers sê is wat gedoen moet word, hulle het hulle kans gehad met kinders […]

  • Michelle replied to the forum topic Kraam klere in the group Afrikaanse Mammas 3 months, 2 weeks ago

    Hi, ek het oulike broeke by woolies gekry, die met die band bo-oor jou maag. Dit het ongelooflik lekker gedra! My toppies het ek ook maar groter gekoop en het maar so paar formele toppies by truworths […]

  • Michelle replied to the forum topic Slaap in the group Afrikaanse Mammas 3 months, 2 weeks ago

    Hi Amor. Dit is goed om te hoor dat dit normaal is dat hulle steeds wakker word en dis waar, ‘n mens se liggaam raak gewoond daaraan. Julané was die laaste week vreeslik knieserig, so die min slaap het ons […]

  • Michelle replied to the forum topic Slaap in the group Afrikaanse Mammas 3 months, 2 weeks ago

    Hi julle, ek moet bieg, ek is ook een van die mammas wat my dogtertjie aan die slaap sus. Dit is natuurlik ongelooflik lekker as sy in my arms aan die slaap raak en party aande hou ek haar “nog net ‘n rukkie” […]

  • Michelle replied to the forum topic 24/7 NAARHEID in the group Afrikaanse Mammas 3 months, 3 weeks ago

    Hi, ek moet sê, die gemmer is regtig ’n wenner. Ek het gemmerkoekies geeet en dit het soos ’n bom gewerk! Hulle sê ook mens moet aanhou peusel aan provitas en vrugte, maar dit het my net nog naarder gemaak!

  • Michelle posted a new activity comment 4 months ago

    In reply to: Liza van Deventer posted an update in the group Afrikaanse Mammas Hallo mammas. Hopelik is ek by die regte groep. Ek soek advies oor my dogtertjie (20 maande) wat nie eet nie. Sy eet baie maklik koekies en […] View

    Hi, ek het al gehoor dat van die kleuterskole die kos alles meng, jy weet mos die een eet nie dit nie en daai een eet nie dat nie. Miskien kan dit die oorsaak wees. Ek weet my vriendin se dogtertjie het ook so gemaak, my vriendin kon maak wat sy wou, die kind het net nie geeet nie. My vriendin het haar later begin omkoop met McD chippies (die hele…[Read more]

  • Michelle posted a new activity comment 4 months ago

    In reply to: Danica Rezandt posted an update in the group Babies born in 2010 Peyton is 2years old 2day!! Happy bifday baba!! View

    Happy Birthday Preyton! Hope you have a great day and may you be spoiled with lots of prezzies and cake!!!!

  • Michelle posted a new activity comment 4 months ago

    In reply to: Danica Rezandt posted an update in the group Babies born in 2010 Peyton is 2years old 2day!! Happy bifday baba!! View

    Happy Birthday Preyton! Hope you have a great day and may you be spoiled with lots of prezzies and cake!!!!

  • Michelle posted a new activity comment 4 months, 1 week ago

    In reply to: Michelle posted an update in the group Babies born in 2010 Hallo mammas, hoop julle het ’n lekker naweek gehad! Lekker geswem en net ontspan! Weet julle van die Teething necklace van ” Just for Kids”. Werk dit […] View

    Dankie, ek sal gaan kyk by Discem.

  • Load More