-
Nikkie de Beer replied to the forum topic Vrugwater in the group Expecting in 2012 3 months, 1 week ago
Was by die dok, het erge blaasinfeksie. Dok se dit kan baarmoeder irriteer en daarvandaan bietjie lekasie en effense kontraksies. Het meds voorgeskryf. Ek is net sooooo seer!
-
Nikkie de Beer started the forum topic Vrugwater in the group Expecting in 2012 3 months, 1 week ago
Mamma’s, kan iemand dalk vir my se hoe weet mens of jy vrugwater lek? Ek het vanoggend opgestaan en is ek effens natter as gewoonlik, ek het ook verskriklik seer, soos period pain of nierweginfeksie.
Ek is […]
-
Nikkie de Beer replied to the forum topic Bekommerd in the group Afrikaanse Mammas 3 months, 2 weeks ago
Ek gee met ’n spuit maar my seuntjie is nie vol fiemies met meds nie… Sorry…
-
Nikkie de Beer started the forum topic Swangerskap blues in the group Expecting in 2012 3 months, 3 weeks ago
Mamma’s, ek is at my wits end!
Ek is nou so 31 weke en ons baba word met ‘n keiser gebore op 20 Maart. Ek weet die “lus” verdwyn maar so in swangerskap maar meestal kom dit terug. Met my het dit […]
-
Nikkie de Beer replied to the forum topic Bekommerd in the group Afrikaanse Mammas 4 months ago
Ek sal begin met 1.25 ml eenmaal ‘n dag (jy sal sien op die vlg link: http://www.health24.com/experts/archive/default.asp?postid=199063 se die dok jy kan 3 keer ‘n dag gee van so klein soos 6 maande.) Dis […]
-
Nikkie de Beer replied to the forum topic Bekommerd in the group Afrikaanse Mammas 4 months ago
Nee inteendeel, met my seuntjie het dit gewerk om hom bietjie minder aggresief en aktief te maak. Hy het ook BETER geslaap in die nag.
-
Nikkie de Beer replied to the forum topic Bekommerd in the group Afrikaanse Mammas 4 months ago
Myne word Maart 3 en hy byt homself weer as hy so kwaad word en ja dit voel vir my hy tempteer my want hy weet van alles wat hy nie MAG nie. Maar aangesien ek 30 weke swanger is neem ek aan alles maak my so […]
-
Nikkie de Beer commented on the post, Am I the problem HERE? 4 months ago
Am I looking in the mirror?? I am now almost 30 weeks and I feel exactly the same! I relate to each and everything you say. The heat is killing me, I live in Limpopo so you can only imagine!!
I am also soooo […]
-
Nikkie de Beer replied to the forum topic Baba klere in the group Afrikaanse Mammas 4 months, 1 week ago
Ek is in Tzaneen, Limpopo maar sal bereid wees om dit vir jou te stuur met koerier of so.
Laat weet my asb of jy sal belangstel dan kan jy my ’n offer maak.
-
Nikkie de Beer started the forum topic Baba klere in the group Classifieds 4 months, 1 week ago
Ek het een GROOT traveltas, ’n boks en ’n swartsak vol tweedehandse seuntjie baba klere, groottes tussen 0-12 maande wat ek graag wil verkoop.
Email my by nikkiedb@gmail.com indien jy sou belangstel.
-
Nikkie de Beer joined the group Classifieds 4 months, 1 week ago
-
Nikkie de Beer replied to the forum topic TO SELL A MEDELA ELECTRONIC BREAST PUMP- EXELLENT CONDITION! in the group Classifieds 4 months, 1 week ago
Hi Jackie, if not yet sold, please send me ’n picture and price to nikkiedb@gmail.com
-
Nikkie de Beer started the forum topic Baba klere in the group Afrikaanse Mammas 4 months, 1 week ago
Mamma’s, ek het ‘n GROOT traveltas, ‘n boks en nog ‘n swartsak vol seuntjie baba klere wat ek graag wil verkoop. Van die goed is net een of twee keer gedra en van die goed is bietjie ouer. Alles in goeie […]
-
Nikkie de Beer replied to the forum topic Tweede swangerskap in the group Afrikaanse Mammas 6 months, 2 weeks ago
Ons het elke aand omtrent die laaste week reën gehad maar dit help nie juis nie, deur die dag is dit maar weer net so warm!! Ek gaan die bedjie langs ons bed probeer en kyk.
-
Nikkie de Beer started the forum topic Tweede swangerskap in the group Afrikaanse Mammas 6 months, 2 weeks ago
Mamma’s, ek begin nou eers regtig my swangerskap geniet na my hele hospitaal met die mantevliesbreuk episode. Ek voel darem al stukke beter! Al waarmee ek nog bietjie sukkel is moegheid. Ek sukkel om vol te […]
-
Nikkie de Beer posted on the forum topic Due dates in the group Expecting in 2012: 6 months, 3 weeks ago
We are having a little girl, Anike…
-
Nikkie de Beer posted on the forum topic Swanger en siek!! in the group Afrikaanse Mammas: 6 months, 3 weeks ago
Skies ek reply nou eers het maar dol gegaan die laaste twee weke. Ek was laasweek Dinsdag tot Donderdag weer in die hospitaal. Dok het nou Nexiam voorgeskryf en lyk of dit help, ek voel darem al beter. Ek gaan defnitief die weefselsoute probeer, ek voel so skuldig om ander pille te drink maar ek [...]
-
Nikkie de Beer posted on the forum topic Swanger en siek!! in the group Afrikaanse Mammas: 7 months ago
Ek sal maar WEER vanoggend die dok moet bel, dit gaan nie goed nie en ek begin my bekommer oor my baba, ek eet practically niks en dit wat wel ingaan kom net weer uit. Ek verloor ook nog gewig, nog niks weer opgetel nie. Ek is bang my baba kry nie wat nodig is [...]
-
Nikkie de Beer posted on the forum topic Swanger en siek!! in the group Afrikaanse Mammas: 7 months ago
My eerste swangerskap wat oraai want toe het ek nog nie die mantelvliesbreuk gehad nie, het die breuk opgedoen as gevolg van die swangerskap…
Ek is tot my siel toe moeg!! -
Nikkie de Beer started the forum topic Swanger en siek!! in the group Afrikaanse Mammas: 7 months ago
Mamma’s, sjoe wat ‘n swangerskap!! Ek is nou 16 weke en die volgende + – 24 lê soos ‘n berg voor my!! Dit het eers begin met swangerskap naarheid wat ek maar moes handle, maar 12 weke het gekom en gegaan en ek het net sieker geword. Tot op die punt waar ek vir 4 [...]
- Load More
Information
28 September 1986
Photos
Either Nikkie hasn't uploaded any picture yet or they have restricted access





