• Rene commented on the post, WERK VAN HUIS AF 6 days, 21 hours ago

    Hi Mariska, kan jy ook asb vir my detail stuur van dit wat jy doen Rene.botha@gmail.com. baie dankie

  • Rene commented on the post, Winter Baba’s 1 week, 6 days ago

    HI almal

    ek waardeer elkeen se insette baie dankie hoor Lekker naweek Rene

  • Rene commented on the post, Winter Baba’s 3 weeks, 1 day ago

    Dankie Carina en Yolla. Ek was pas uit na Jet winkel toe en toe sien ek daar ‘n baba slaapsak….maar dit lyk so groot vir daai klein mensie ek sal wel iets uitwerk met al jul raad, baie baie dankie hoor.

    lekker dag

  • Rene changed their profile picture 3 weeks, 2 days ago

  • Hello almal,
    Ons is swanger en baba is due 27 Julie 2012, net so dus kant winter maar nogsteeds koud.  Ek wil net bietjie hoor wat ander mammas gedoen het want winter baba’s gehad het, rakende hul baba se kot. […]

  • Rene wrote a new post, Help asb 3 months, 1 week ago

    Hello almal, ek het die kinders by die skool gaan haal en my meisiekind buite haar klas gekry.  Naskool toe gesels ek met die juffrou en sy se my meisiekind praat onophoudelik in die klas, so erg dat sy nie eers […]

  • Rene commented on the blog post Interferring Family 10 months, 3 weeks ago

    Hi Jackie, I almost went through the same scenarios and because I am a “soft” person I can’t say something straight to someones face. The one particular incident we had a very nice picnic at the botanical garden and my boy who just started walking then, Would leave the cake alone. I constantly said no, [...]

  • Rene commented on the blog post Ekstra inkomste 11 months, 2 weeks ago

    Hi Tanya,ja ek moes ook op die harde manier uitvind ongelukkig….

  • Rene commented on the blog post Ekstra inkomste 11 months, 2 weeks ago

    Hi Sophia, ja dit is aaklig hoe mense so kan wil boef. Ek glo ook die Liewe Here sien my belange en bekommernisse en sal my in die regte rigting wys. hoe se hulle “all in good time”

  • Rene posted an update: 11 months, 2 weeks ago

    mis my kiddies……

  • Rene commented on the blog post Ekstra inkomste 11 months, 2 weeks ago

    Hi Amor, dankie vir bietjie rigting/raad. Ek is maar goed met tikwerk jong.het selfs as tikster begin werk by die Polisie. Ek sal dit opreg waardeer as ‘n eerlike persoon my net kan help. Al kan ek net R1000 ‘n maand ekstra maak, sal dit my en my gesin baie help. Sal jy my asb [...]

  • Hi mensies, kan enige iemand my in die regte rigting wys rakende ekstra werk wat mens van die huis af kan doen vir ‘n paar ekstra geldjies? ek het al by ‘n groep aangesluit en bietjie sleg daaraf gekom waar ek moes ‘n bedrag geld betaal vir “training material” maar dit was nie soos ek [...]

  • Rene became a registered member 11 months, 2 weeks ago