• Susan van Biljon and sanet are now friends 1 month ago

  • Susan van Biljon posted a new activity comment 1 month ago

    In reply to: sanet posted an update in the group Trying to get pregnant Ai julle vandag is ek regtig down the dumps. Begin alweer menstrureer! Weet nou nie meer nie. 2 de maand op behandeling gewees. Weet nie of dit die moeite […] View

    Ek weet wa jy is. Ek was net vir die 3mnde na my dogtertjie se geboorte op die mini pil en van daar af is ons hard aan die oefen en probeer. Ek sit ook waar jy sit wat die ouderdom betref behalwe dat ek nou ‘verkeerde’ kant van 40 is. Het al gewonder of dit nog die regte ding is om te probeer op my ouderdom maar wil soooo bitter graag nog…[Read more]

  • Susan van Biljon posted a new activity comment 1 month ago

    In reply to: sanet posted an update in the group Trying to get pregnant Ai julle vandag is ek regtig down the dumps. Begin alweer menstrureer! Weet nou nie meer nie. 2 de maand op behandeling gewees. Weet nie of dit die moeite […] View

    Ai Sanet. Ek sit in dieselfde bootjie. Ons het baie maklik swanger geraak die eerste paar keer maar 2 verloor op 8 weke en toe het ons wonderwerkie gebeur en sy is nou 2,5. Ons het dadelik weer probeer en dit sukkel. Het al vir 3 IUI’s gegaan en niks gebeur nie, al die opwinding elke keer en dan die teleurstelling is nie lekker nie. Ons het…[Read more]

  • Hallo Dragonfly. Ek het in 2008 ‘n molar swangerskap gehad en toe het die gynea vir my gese dit gebeur normaalweg net 1 keer in ‘n leeftyd, maar daar is altyd uitsonderings. Verder het ek 3 miskrame gehad en […]

  • Susan van Biljon posted a new activity comment 3 months ago

    In reply to: sanet posted an update in the group Trying to get pregnant More almal. wil net se ek was gister by genikoloog. Sy het my op Fertomid gesit wat ek van dag 5 tot 9 moet drink. My estrogeenvlakke bietjie laag en dan […] View

    hi Sanet. Ek is ook tans op die behandeling van Fertomid etc en het nou kla die IUI gehad. Ons wag juis vir die 12 dae om verby te gaan sodat ons kan uitvind of dit gewerk het of nie. Gelukkig kan ek more vir die 1ste bloedtoets gaan. Soos my gynea gese het ons het 1 uit 5 kans vir sukses en met reeds 1 dogtertjie van 2 en 3 miskrame dink ek…[Read more]

  • Susan van Biljon posted a new activity comment 3 months, 2 weeks ago

    In reply to: Susan van Biljon posted an update in the group Trying to get pregnant Phew, but this site is quiet these days. Either we are all to busy ’working’ on what we want or we have nothing to say (which will be tragic). […] View

    Dankie Mariaan. Ja dis nie ‘n lekker situasie as mens nie weet hoekom nie. Maar dan is dit waar die vrae by Hom gelos word en ons net moet luister vir die antwoork de. Nie altyd maklik nie, maar die beste manier. Ek raak oor 2 maande 41 en dit is ook ‘n bekommernis van my. Risiko raak baie groot hoe nader aan 40. Was woensdag by dr en als…[Read more]

  • Phew, but this site is quiet these days. Either we are all to busy ‘working’ on what we want or we have nothing to say (which will be tragic). Just so that you all know, after our miscarriage in November and the freaky near death ectopic eruption in December we have now decided that we will try again even when I have only 1 tube. IF all goes…[Read more]

    • Baie sterkte Susan, ek hoop dat alles hierdie keer uitwerk en dat jy nog voor die einde van die jaar ‘n gesonde babatjie in jou arms het.
      Ek was ook weer die week by die dr gewees, ai, ek is nou maar een maal nie iemand wat kan sit en wag dat dinge gebeur nie. Ek weet dat als in God se hande is, maar kan ook nie net terugsit en wag nie. Vlgs dr…[Read more]

      • Dankie Mariaan. Ja dis nie ‘n lekker situasie as mens nie weet hoekom nie. Maar dan is dit waar die vrae by Hom gelos word en ons net moet luister vir die antwoork de. Nie altyd maklik nie, maar die beste manier. Ek raak oor 2 maande 41 en dit is ook ‘n bekommernis van my. Risiko raak baie groot hoe nader aan 40. Was woensdag by dr en als…[Read more]

    • Sterkte aan julle albei. Lyk my ons is maar al 3 so bietjie bekommerd oor die ouderdom ding, gelukkig is dit in ons Vader se hande, glo en vertrou ons sal almal hierdie jaar ons persentjie kry :) . Mariaan, ek gaan so bietjie loer op die website wat jy gepost het, net so vir interessantheid ek het gehoor mens moet heuning en kaneel meng, en dit dan…[Read more]

  • Susan van Biljon posted a new activity comment 3 months, 3 weeks ago

    In reply to: Laurika posted an update in the group Party Hi Almal. My seuntjie se eerste kom in April op en krap omtrend kop oor watter restuarant in Centurion die beste is. Nie net vir die kinders nie maar ook vir die ander […] View

    Halo Laurika. Ek het toe ons in Centurion gebly het op ’n plek afgekom waar jou kind kan speel na hartelus met allerhande aktiwiteite en ook sommer braaigeriewe vir ouers etc maar dis nie in centurion nie en ook nie restaurant nie, maar as jy wil gaan kyk na Plaasgenot se website: http://www.farmfun.co.za

  • Suzanne, my dogtertjie slaap al van 1jaar oud af in haar eie bed en sy is ‘n rowwe slaper (sy slaap haar ma van ‘n kingsize bed af). Ek het ook van die reelings opgesit en dit werk nogal baie goed. Het ook die […]

  • Susan van Biljon started the forum topic Loopmaag in the group Afrikaanse Mammas 4 months ago

    Hallo Mammas. Ek is desperaat vir hulp/inligting. My 2jarige dogtertjie het die laaste 5 dae ‘n verskriklike loopmaag en ons het die hydrachoice sowel as pectrolyte gekry (vir diaree) en dit het geen verskil […]

  • Ek wil net gou hoor of iemand ook deur so iets is? Ons het uitgevind in oktober ons is swanger met nr 2 maar weer eens die baba in nov (8weke) verloor. Dr het dit met scan bevestig. In middel des het ek inmekaar gesak by huis en by hospitaal se hulle toe ek ‘n ektopiese swangerskap wat die buis laat bars het. Ons het na die miskraam in…[Read more]

    • Hi Susan,
      het nog nie self dit beleef nie (en ook in my kringe nie), maar ek dink dit gaan bietjie moeiliker wees aangesien jy een maand ‘n ovum vrystel van links, en dan volgende maand een vrystel van regs. Gevolglik het jy slegs elke 2de maand ‘n kans op swangerskap. Wat jy wel kan doen is om vir ‘stimulasie’ te gaan – medikasie wat sal…[Read more]

    • Hi Susan, ek het begin 2010 ook daardeur gegaan, ek was ook op 8 weke met die miskraam en by buis het ook gebars en het my regterbuis verloor…. dit is nie maklik om deur so iets te gaan nie… daarna het ek gegaan vir “stimulasie” soos wat Amor aanbeveel het, maar dit het nie vir my gehelp om swanger te raak nie, dit het eintlik net meer…[Read more]

      • Hi Susan, ek het ook in 2010 ‘n buisswangerskap gehad, het ‘n jaar daarna weer swanger geraak, maar ongelukkig op 8 weke miskraam gehad – so ja dit is moontlik om weer swanger te raak, dalk moeiliker, maar darem nie onmoontlik nie. Ek het erns gelees dat dat die een buis later die werk van die ander een oorneem en die eiersel wat vrygestel word…[Read more]

  • Susan van Biljon replied to the forum topic Hare was in the group Afrikaanse Mammas 5 months, 1 week ago

    Hallo Mammas Sumari is nou 25mnde en sy het dit ook gedoen. Sy bad heerlik en oefen sommer haar swemlesse in die bad maar met harewas tyd het dit maar rof gegaan. partydae gedink die bure gaan polisie bel en se […]

  • Susan van Biljon posted a new activity comment 5 months, 3 weeks ago

    In reply to: Susan van Biljon posted an update in the group Afrikaanse Mammas Hi Mammas ek soek gou raad. Ek het sowat 2 weke terug ’n miskraam gehad en was vandag by die dr en uterus etc lyk goed en skoon. Dr bel my nou en […] View

    Hi Lizelle, My dr het niks gese met die scan nie, alles het normaal gelyk en niks meer gewys in die uterus nie, maar na hy die bloedtoets result gekry het het hy gebel en gese 2 weke na die miskraam behoort die telling al rondom 100 te wees ( soos met my vorige miskrame) en myne is nog 7100 wat baie hoog is. Ek het geen pyne nie etc en die…[Read more]

  • Hi Mammas ek soek gou raad. Ek het sowat 2 weke terug ’n miskraam gehad en was vandag by die dr en uterus etc lyk goed en skoon. Dr bel my nou en se na die bloedtoets was my HCG level nog 7100 en dis veronderstel om nou so 100 te wees. Het enige iemand dalk al so iets beleef en wie kan se watter simptome ’n eptomiese swangerskap behels?

    • Susan, wat het jou dokter gese? Hy behoort immers die beste te weet. As ek reg onthou van my soektogte na my eie miskraam het ek wel gelees van vroue wie se tellijgs baie lank gevat het om val.

      • Hi Lizelle, My dr het niks gese met die scan nie, alles het normaal gelyk en niks meer gewys in die uterus nie, maar na hy die bloedtoets result gekry het het hy gebel en gese 2 weke na die miskraam behoort die telling al rondom 100 te wees ( soos met my vorige miskrame) en myne is nog 7100 wat baie hoog is. Ek het geen pyne nie etc en die…[Read more]

        • Van die bietjie wat ek gelees het ovuleer mens eers sodra jou telling so te se nul is. En is jou kanse beter om swanger te raak die eerste paar maande na ’n miskraam, omdat jou hormoonvlakke klaar op swangerskap vlak is (nie dat dit vir ons help nie). Hoop julle is sommer gou weer swanger.

  • Just want to say thanks for all the chats etc. We had a urgent turn at the doctor today and he confirmed we had a miscarriage. Hopefully I will see you again soon.

    • O, no, Susan! Good luck to you and your family during this sad time. Thinking of you.

    • Ah Susan baie jammer om te hoor! Baie sterkte, dit kan nie maklik wees nie. Dink aan jou!! Wens ook vir jou gesondheid en voorspoed voorentoe. Hoop om gou weer van jou te hoor!

    • Ag nee, jammer om te hoor. Sterkte mag die Here jou stuif vas hou in die moeilike tyd!!! Dink aan jou

  • Susan van Biljon posted a new activity comment 6 months, 1 week ago

    In reply to: Karabo Julia Thema posted an update in the group Expecting in 2012 My EDD is 29/06/2012 View

    congrats. we are both due in june 2012. computer generated date so far is 18 june, will have confirmation on 22nd

  • Hi Yolla. Ek moet se ek is seker baie gelukkig maar het nog nie gesukkel met tandeborsel nie, aan die begin het ek maar net vir haar gewys in my mond en toe in haar mond (elk natuurlik met eie tandeborsel) en nou […]

  • Hallo Mammas, Asb ek het hulp nodig, Enige raad vir die naarheid? Ek het dit nie met my eerste swangerskap beleef nie maar nou wil ek dood van die naarheid. Het al als wat ek my brein kon inkry probeer maar niks werk vir langer as ’n uur nie. Enige raad? Sien die dr eers oor 10 dae

    • Ai Susan, dis darm vreeslik. Ek het homeopatiese pilletjies gepop soos niks. Kyk of jou local homeopaat ’n dispensery het dan vra jy wat het hulle vir naarheid. Ek kan net nie die goed se naam onthou nie, maar het met dit omtrent in my hand rond geloop die eerste 3 maande. Sterkte!

    • Hi Susan, ek het ook die homeopatiese pilletjies gepop, want die ander goed wou nie werk nie, ek’t Pegasus se VMT gebruik. Die gemmer ding het nie vir my gehelp nie, dit net erger gemaak, maar wat wel gehelp het was om te nibble die hele tyd, provita of mariekoekies en wortel stokkies….op die einde het ek agtergekom suiglekkers help ook.…[Read more]

  • I need some help. This is my second pregnancy and need some advice as I didnt have the nausea with the first. I am now about 9 weeks and am suffering 16hours a day from morning sickness. I have tried anything and everything but nothing seems to work for longer than an hour. Any advice????

    • Susan, are you drinking a multivitamin? The iron in it also makes the morning sickness much worse. My gynae always suggests only take Folic Acid the first trimester.

  • Susan van Biljon replied to the forum topic Due dates in the group Expecting in 2012 6 months, 1 week ago

    Ek lees nou almal se replies en dis lekker om te sien hoe opgewonde almal is. Ons is nou 8 weke en ek kan klaar nie wag om te weet wat ons gaan he nie, gee nie om nie solank die baba net gesond is is al wat saak […]

  • Load More