• Suzanne posted an update in the group Afrikaanse Mammas 1 month, 1 week ago

    hi Sanet, nee dit was maar nog altyd ‘n probleem. haar melkie is ook vir haar ‘n vreeslike troos. sy kry alles in wat sy moet met die melk ook, maar ek wil haar gewoond maak aan kossies. sy eet meeste van die tyd ons kos. om nee te sê vir ‘n melkie gaan my ‘n goeie skree sessie gee! :-) ek is nie by die huis nie. sy is in ‘n skool en…[Read more]

  • Suzanne posted an update in the group Afrikaanse Mammas 1 month, 1 week ago

    hi mammas. my dogtertjie wil omtrent niks eet nie. sy is nou 25 maande. sy drink vreeslik baie melk en dis al wat sy omtrent inneem. ek weet mens moenie te bekommerd wees nie, want hulle gaan nie sommer dood van die honger nie. ek probeer elke aand iets anders, maar sy wil niks he nie. geld groei nou nie op my rug om soveel kos te maak en dan…[Read more]

    • Hi Suzanne, ek kannie uit ervaring praat nie maar gelees mens moet vir hulle dieselfde kos as vir die familie voorsit, nie hul eies nie, kossoorte op die bord skei in klein bakkies dat dit nie raak nie dan sal hul meer vrymoedigheid he om goed apart te probeer en nie onderhandel of dreig nie, hul behoort uit hul eie te eksperimenteer. Dink jy sy…[Read more]

    • SyHi Suzanne!kinders gaan deur fases waar hulle nie wil eet nie!mens moet hulle nie forseer nie!hulle sal eet as hulle honger is!my dogtertjie eet ook net wanneer sy lus is om te eet en dis gewoonlik uit ons borde uit!so los maar net jou kleintjie!een van die dae sal sy agter kom hoe lekker alles is en begin eet

  • Suzanne replied to the forum topic Drome of fase? in the group Afrikaanse Mammas 1 month, 2 weeks ago

    julle, my dogtertjie was nou die maand 2 en gaan nou weer deur so iets. klou aan my soos ‘n neet en raak ook elke aan dieselfde tyd al huilende wakker. ek dink ook nie sy is heeltemal wakker nie. sy huil dan […]

  • Suzanne replied to the forum topic 'Sleeptraining' in the group Afrikaanse Mammas 2 months, 3 weeks ago

    hi Annemie, hy is darem nog baie klein en het sy melkies nog nodig.
    my dogtertjie raak oor 2 weke TWEE en sy drink nog steeds 2 to 3 keer melk in die nag. ek dink nie dit is meer so reg op hierdie ouderdom nie, […]

  • Suzanne replied to the forum topic 'Sleeptraining' in the group Afrikaanse Mammas 2 months, 3 weeks ago

    jinne Cindy – waar woon julle en van waar is Rhonel? wat kos so iets ’n mens?

  • Suzanne replied to the forum topic Kraam klere in the group Afrikaanse Mammas 3 months, 2 weeks ago

    baie winkels het nou broeke met rekke – blykbaar is dit nou mode, so jy kan dit weer na die tyd dra.
    ek het sommer gewone t-shirt materiaal toppies gedra. alles wat ek alreeds gehad het, gedra het tot op die […]

  • Suzanne replied to the forum topic Bekommerd in the group Afrikaanse Mammas 3 months, 2 weeks ago

    hi Nikkie, ek sukkel bietjie om die stropies in te kry. hoe gee jy dit vir hom?

  • Suzanne replied to the forum topic Skuif van kot na bed in the group Afrikaanse Mammas 3 months, 2 weeks ago

    dankie Olbi – ek gaan sommer vir Ouma vra. sy is ’n kliniek suster.

  • Suzanne replied to the forum topic Skuif van kot na bed in the group Afrikaanse Mammas 3 months, 2 weeks ago

    my kindjie drink so baie in die nag, ek ruil doek 2 – 3 keer. sy piepie vir my oor die algemeen vreeslik baie. weet nie of ek moet bekommerd wees nie…
    dankie vir al die advies oor die skuif van kot na bed. ek […]

  • hi julle, my dogtertjie raak Maart 2 en sy slaap nog in ‘n camping cot. behalwe dat sy nou groot meisie raak, raak sy al amper te lank vir die cot. hoe begin ‘n mens met hierdie skuif van cot na bed. sy is ‘n […]

  • Suzanne replied to the forum topic Bekommerd in the group Afrikaanse Mammas 4 months ago

    hi Nikkie, ek het nou ’n bottel stroop gaan koop. hoeveel gee op jy op ’n slag en hoe gereeld? my dogtertjie word Maart 2

  • Suzanne replied to the forum topic Bekommerd in the group Afrikaanse Mammas 4 months ago

    Wat doen die Biostrath Nikki? maak dit hul nie meer aktief nie? en hou dit hulle nie wakker in die nag nie?

  • Suzanne replied to the forum topic Bekommerd in the group Afrikaanse Mammas 4 months ago

    olbi, dis baie interessant, dankie. ek gaan dit ook probeer. lekker naweek :-)

  • Suzanne replied to the forum topic Partytjie idees! in the group Afrikaanse Mammas 5 months, 4 weeks ago

    ek gaan nou nou al die stukkies lees wat almal gepost het – klink so interessant. ek wil het gou eers weet – hoe maak jy die butternut en feta tert Liesel?

  • Suzanne started the forum topic Nag-dinge in the group Afrikaanse Mammas 6 months ago

    hi dames, ek het nou vanoggend besef dit moet nou einde kry. ek gaan eerste by julle klomp hoor vir hulp!
    dis weer die ou storie van Suria (20 maande) wat aanmekaar wil melk / tee drink in die nag. dit het nou so […]

  • Suzanne replied to the forum topic Gesonde etes vir peuters in the group Afrikaanse Mammas 6 months ago

    waar kry mens ’n mini cupcake pannetjie? dit klink na ’n oulike idee!

  • Suzanne posted a new activity comment 6 months, 2 weeks ago

    In reply to: Louise posted an update in the group Afrikaanse Mammas Môre mamma’s, ek is sommer net raadop vanoggend en weet nie meer na wie om te luister of wat om te moet doen nie. My dogtertjie is nou amper 3 en half, sy […] View

    Wat is die pilletjies se naam Tanya? dit klink na net die oplossing vir my!

  • Suzanne posted a new activity comment 6 months, 2 weeks ago

    In reply to: Louise posted an update in the group Afrikaanse Mammas Môre mamma’s, ek is sommer net raadop vanoggend en weet nie meer na wie om te luister of wat om te moet doen nie. My dogtertjie is nou amper 3 en half, sy […] View

    hi Louise, ek sukkel ook daarmee. het ook al gedink dis allergiee, maar daai HOES! en nou is die snotterasies ook terug – die geles! ek wil regtig nie antibiotika gebruik nie. ek kan nie onthou wanneer laas Suria se neus NIE geloop het nie. dit loop heeltyd – dit het net nou weer verander in geel en haar bors is vreeslik slymerig as sy…[Read more]

  • ek weet – dink dis erger vir ons as vir hulle…
    sterkte vir jou ook! x

  • hi julle, ek gaan deur dieselfde ding! dis darem ongelooflik hoe hulle weet hoe om ‘n tantrum te gooi. niemand het dit vir hulle geleer nie. Jacqui, ek ervaar ook daai erge ongeduld, maar ek dink dis maar omdat […]

  • Load More