Vicky Oosthuizen
@vickyoos active 1 day, 11 hours ago-
Vicky Oosthuizen started the forum topic 'Swaddle' in the group Afrikaanse Mammas 1 day, 11 hours ago
Haai mammas! Het enigeiemand dalk raad met hoe om ‘n baba uit sy ‘swaddle’ te kry? My seuntjie word nou 5 maande, ek het hom in ‘n woeste groot lap met sy slaapsakkie bo-oor, as daai handjies uitbreek is daar […]
-
Vicky Oosthuizen joined the group Christian Moms / Christen ma’s 1 week, 6 days ago
-
Vicky Oosthuizen commented on the post, Slaap – 3maande oud… Kan hul op hul eie aan die slaap raak??? 4 weeks, 1 day ago
Hi Lenie, ons het van 9 weke af ‘n dag en nagslapie roetine, as baba ‘tired signs’ gee vat ons kamer toe, sit lig af, selfde bedtydliedjie, dan swaddle en le neer in bed met dummy, as hy dummy uitspoeg het ons hom […]
-
Vicky Oosthuizen replied to the forum topic Geen bottel vir die baba! in the group Afrikaanse Mammas 1 month, 1 week ago
Ek het ’n ruk met nipple shields geborsvoed, dink baba het toe aan plastiek in sy mondjie gewoond geraak, daarna baie maklik NUK se anti colic botteltjies gedrink, dit vloei lekker stadig.
-
Vicky Oosthuizen posted a new activity comment 1 month, 1 week ago
In reply to: Suzanne posted an update in the group Afrikaanse Mammas hi mammas. my dogtertjie wil omtrent niks eet nie. sy is nou 25 maande. sy drink vreeslik baie melk en dis al wat sy omtrent inneem. ek weet mens moenie te […] ViewHi Suzanne, ek kannie uit ervaring praat nie maar gelees mens moet vir hulle dieselfde kos as vir die familie voorsit, nie hul eies nie, kossoorte op die bord skei in klein bakkies dat dit nie raak nie dan sal hul meer vrymoedigheid he om goed apart te probeer en nie onderhandel of dreig nie, hul behoort uit hul eie te eksperimenteer. Dink jy sy…[Read more]
-
Vicky Oosthuizen replied to the forum topic Slaap in the group Afrikaanse Mammas 1 month, 2 weeks ago
Haai Tasha, hoop dit gaan al beter? Daar’s blykbaar nogal ‘n groot ‘slaap regressie’ so op 9/10 maande, te doen met mylpale. Gebeur dit met sy dagslapies ook? En wat gebeur wanneer hy eers slaap? Slaap hy dan […]
-
Vicky Oosthuizen started the forum topic Ekstra vloeistof in the group Afrikaanse Mammas 1 month, 2 weeks ago
Hallo mammas! My kleinding van 4 maande het nounet op tannie Anna Cronje se eetplan begin, daar’s egter 3 keer per dag ekstr water of kruietee wat hy moet drink saam met vaste kos. Moeilikheid is hy weier […]
-
Vicky Oosthuizen posted a new activity comment 2 months ago
In reply to: jolene posted an update in the group Afrikaanse Mammas Hi mamma’s Ek het n probleem my baba is 22maande en hy word elke aand 12 uur wakker. Sy doek skoon,hy soek. Nie bottel en hy huil verskriklik. Help asb!!!! ViewJolene, reageer hy enigsins op enigeiets wat jy doen? Dit kan gewone nagmerries wees maar vir sy ouderdom en as dit elke aand selfde tyd is kan dit ‘night terrors’ wees, kind is nie wakker nie maar oe is oop, kan terugrol in kop, gil vreeslik en ledemate swaai rond. Gaan daarna rustig slaap en kan dit nie onthou volgende oggend nie. Google dit…[Read more]
-
Vicky Oosthuizen replied to the forum topic Sproei in the group Afrikaanse Mammas 2 months, 1 week ago
Sproei lyk gewoonlik seer en maak ‘satelliet’ letsels ( rooi kolletjies op periferie van oorspronklike letsel). Dis seker moeite werd om hom bietjie doekvrye tyd te gee, help baie vir my seuntjie maar ai, mat […]
-
Vicky Oosthuizen started the forum topic Ryspap in the group Afrikaanse Mammas 2 months, 2 weeks ago
Haai julle, het enige iemand met sukses ryspap by voedings vir refluks gebruik? Hy groei pragtig (nou 3 maande) maar gooi die melk loop sommer so uit as hy gaan slaap, soms nog tot hy wakker word na ‘n uur […]
-
Vicky Oosthuizen posted a new activity comment 2 months, 2 weeks ago
In reply to: Mariska Van Schalkwyk replied to the forum topic Sproei in the group Afrikaanse Mammas Hi julle – ek weet nie of dit nou ’n simpel vraag is nie, maar die rooi in die voue van die bene wat die seuntjies soms kry – […] ViewHaai Mariska, waar is die rooi presies en hoe oud is hy en is dit seer/jeuk dit? Vetvoutjies kan bietjie rooi wes sonder om infeksie te he…
-
Vicky Oosthuizen replied to the forum topic 'Sleeptraining' in the group Afrikaanse Mammas 2 months, 3 weeks ago
Sjoe ek wens hier was ook sulke oulike sleeptrainers, ondersteuning sou goud werd wees!!
Moet net laat weet: dis dag 4 van sleeptraining hier en dinge gaan 100% beter, hy’t net 3 keer sover (twee daarvan op […] -
Vicky Oosthuizen replied to the forum topic 'Sleeptraining' in the group Afrikaanse Mammas 2 months, 3 weeks ago
Sterkte, laat weet hoe dit gaan! Voer jy hom nog deur die nag? Dan sal jy dit dalk eers geleidelik moet minder maak/bietjie water gee/ net sus dat jy seker is hy’s nie meer uit gewoonte honger nie anders gaan dit […]
-
Vicky Oosthuizen replied to the forum topic 'Sleeptraining' in the group Afrikaanse Mammas 2 months, 3 weeks ago
Hi Tasha, sleeptraining is basies maar leer jou kind om homself aan die slaap te sit sonder jou hulp. Hulle raak baie gou afhanklik van mens en kan dan nie sonder jou hulp slaap nie. Hulle slaapsiklusse is baie […]
-
Vicky Oosthuizen replied to the forum topic 'Sleeptraining' in the group Afrikaanse Mammas 2 months, 3 weeks ago
Ag dankie man! My probleem is ons sit oorsee met geen familie wat kan help nie en my man werk voltyd en swot deeltyd so as my kind moeg en knieserig heeldag is sit die ma daarmee! Al gedag hys siek maar dit het […]
-
Vicky Oosthuizen changed their profile picture 2 months, 3 weeks ago
-
Vicky Oosthuizen changed their profile picture 2 months, 3 weeks ago
-
Vicky Oosthuizen changed their profile picture 2 months, 3 weeks ago
-
Vicky Oosthuizen changed their profile picture 2 months, 3 weeks ago
-
Vicky Oosthuizen started the forum topic 'Sleeptraining' in the group Afrikaanse Mammas 2 months, 3 weeks ago
Haai julle! Enige iemand sukses met ’sleeptraining’ gehad? Ons het die week begin daarmee, bietjie ’modified’ Gina Ford metode, lyk sover of dit goed gaan maar dink ek’s die ouer wat gaan ingee….. dis rof op die ma!!!
- Load More
Information
29 March 1981
Photos
Either Vicky hasn't uploaded any picture yet or they have restricted access



