-
Yolande Potgieter started the forum topic wonder2 in the group Afrikaanse Mammas 1 week, 1 day ago
Ek het laas jaar Desember vir die eerste keer na 3 jaar weer my period gekry, na my 2 seuns my oudste word die jaar 4 en my jongste word 2. My probleem is my dr het my op leximal geit en op yasmin leximal is vir […]
-
Yolande Potgieter started the forum topic hoe tug mens, mens se 18 maande seuntjie en 3 jarige in the group Afrikaanse Mammas 2 months, 3 weeks ago
julle sit met die probleem, my twee bulletjies is baie stout saam, wel hul dryf my teen die mure uit party dae, vandag was weer een van sulke dae het altwee gepiets en die een toe kamer toe gestuur die 4 jarige en […]
-
Yolande Potgieter replied to the forum topic Bekommerd in the group Afrikaanse Mammas 4 months ago
So Christina hoe moet mens regeer as hy dit doen want dit nog erg hy sal sy kop teen enige ding gaan stamp wat naby is. My oudste het nooit so iets gedoen nie so mens weet nie hoe om hom te hanteer nie want ons […]
-
Yolande Potgieter replied to the forum topic Bekommerd in the group Afrikaanse Mammas 4 months ago
Ai ja dit nog al moeilik, sien ek bekommer my so want my skoonma glo dit is nie goed vir kleintjies van sy ouderdom om kwaad te word nie, ja ek hoop die kopstampe gaan oor moet ek dit net igroneer of moet ek hom […]
-
Yolande Potgieter started the forum topic Bekommerd in the group Afrikaanse Mammas 4 months, 1 week ago
More mammas ek so bietjie bekommerd oor my sowat 17 maande ou seuntjie hy het ‘n vreeslike humeur as mens met hom raas oor iets wat hy doen of as hy nie sy sin kan kry nie se maar hy soek iets wat jy was hou en […]
-
Yolande Potgieter replied to the forum topic baba slaap sleg in the group Afrikaanse Mammas 4 months, 1 week ago
Ek net se jy is nie alllen nie my jongste een is ook so 17 maande en party keer slaap hy goed en party aande maar sleg dan rol hy ook rond en moan baie of huil in sy slaap.
-
Yolande Potgieter started the forum topic Wanneer om kleintjies kleuter skool toe te stuur in the group Afrikaanse Mammas 4 months, 1 week ago
Julle my oudste seuntjie word einde die jaar 4 jaar oud maar ek wonder nou wanneer is die beste tyd vir hom om kleuter skool toe te gaan en wat leer die kleuter skole hulle en hoe weet mens mens maak die regte […]
-
Yolande Potgieter wrote a new post, Nuwe jaar 4 months, 2 weeks ago
Voorspoedige nuwe jaar, mag die jaar vir almal gevul wees met geluk en vreugde mag julle drome waar word.
My drome vir die jaar is dat ons huis klaar reg gemaak is en dat ons daar in kan trek.
Dat ons net in […] -
Yolande Potgieter replied to the forum topic Baba hou te veel van bors!! in the group Afrikaanse Mammas 5 months, 2 weeks ago
vra iemand anders hom vir hom te probeer te gee want baie keer wil hul nie by mamma vat nie want hul ruik jou melk. Anders kan jy probeer om vir hom melk met ‘n telepel te gee, of klein koppie, maar probeer eers […]
-
Yolande Potgieter replied to the forum topic wonder in the group Afrikaanse Mammas 5 months, 3 weeks ago
Wel ek het nog steeds simtome soos alle reuke sit my af en ek dadelik naar ek dit nie ondervind met my eerste twee nie ek sommer net opgegooi maar ek vir die laaste paar weke baie naar o en party dae piepie ek […]
-
Yolande Potgieter replied to the forum topic wonder in the group Afrikaanse Mammas 5 months, 3 weeks ago
?Die Lpv 200 se dit veilig tydens swangersskap. mens kry nie meer chemodene nie het dit ook op ‘n tyd gesoek maar kry dit nie meer nie hul se dit van die mark af. Wel ek begin nou regtig dink ek is want goed wat […]
-
Yolande Potgieter replied to the forum topic wonder in the group Afrikaanse Mammas 5 months, 3 weeks ago
Nee moet nog, ek eintlik bang want wat gaan my skoonma hul se en veral my skonsus wat ook nou swanger is. ek voel regtig soos ‘n persoon wat swanger is ek is self bang om van die pille te drink wat die dr vir my […]
-
Yolande Potgieter replied to the forum topic wonder in the group Afrikaanse Mammas 5 months, 3 weeks ago
Was toe by die dr maar hy se dit toe af vir derm ontsteking net my maag gevoel, vir my spasmols voor gekryf en naarpille ek het vrydag toe nog so gevoel toe gaan sien ek ‘n ander dr maak my hart teen haar oop sy […]
-
Yolande Potgieter started the forum topic wonder in the group Afrikaanse Mammas 6 months ago
Julle die laaste twee weke voel ek vreeslik naar kan nie eers ‘n glas coke drink nie en ek het my eetlus so verloor ek eet net omdat ek moet maar dan voel ek sleg daarna en baie maal eet ek eers baie laat in die […]
-
Yolande Potgieter replied to the forum topic seer bors in the group Breastfeeding 6 months, 1 week ago
Julle na vele seer heid het ek toe Vrydag Dr toe en hy se toe vir my dit is inflamasie dit amper dieselfde as melk klier verstop want by vrydag het my hele bors op geswel gewees jy kan die kliere binne voel. Dr […]
-
Yolande Potgieter replied to the forum topic seer bors in the group Breastfeeding 6 months, 2 weeks ago
so dink julle moet ek dr toe gaan want hy is nogal regtig seer my bors voel nie vol nie en hy net seer en om die tepel op geswel…
-
Yolande Potgieter started the forum topic seer bors in the group Breastfeeding 6 months, 2 weeks ago
More mammas, dit nou so 2 weke wat boeta van die bors af geween is hy nou amper 15 maande en gedink dit tyd maar darem het hy saam gewerk en glo my hy slaap sommer baie beter. Wel my eintlike probleem is my regter […]
-
Yolande Potgieter posted on the forum topic seuntjie goed in the group Moms of boys: 7 months, 2 weeks ago
Oeps ek bedoel 3 jarige seuntjie en nie 3 maande nie. LOL ek tik voor ek dink…
-
Yolande Potgieter started the forum topic seuntjie goed in the group Moms of boys: 7 months, 2 weeks ago
Julle gisteraand toe ek my amper 3 maande seuntjie bad toe kla hy sy piepie is seer wel toe wil ek nie speeltjies speel nie en vat hom maar dr toe toe se die dr hy het begin vas groei en toe weer los gekom en nou het hy so bietjie infeksie. Almal se altyd [...]
-
Yolande Potgieter started the forum topic voorbehoed pil in the group Breastfeeding: 8 months ago
As mens op hou om te borsvoed moet jy vra oor ‘n nuwe voorbehoed pil. Ek op die oomblik nog op microvil my seuntjie nou amper 13 maande bf net nog in die aand maar wat my pla is dat ek nog nie my period gehad het nie, moet ek gaan vir ‘n ondersoek of [...]
- Load More
Information
17 July 1981
15 November 2008
2 August 2010
Photos
Either Yolande hasn't uploaded any picture yet or they have restricted access




