• Zelda Victor started the forum topic Natuurlike geboorte in the group Afrikaanse Mammas 4 months ago

    Hi julle, ek oorweeg natuurlike geboorte vir ons eersteling wat oppad is in Julie. Maar mens hoor stories dat seks nooit weer dieselfde sal wees nie, blaas probleme en inkontinensie daarna, ens.
    Wat is julle […]

    • Hi Zelda, ek het natuurlike geboorte gegee aan altwee my pragtige kinders en dit was n wonderlike ervaring!
      Ja, daar is maar n paar dinge wat daarmee saamgaan soos om te skeur en baie pyn terwyl jy geboorte gee, maar jy vergeet so gou die pyn sodra jy jou bondeltjie liefde in jou arms hou.
      Met n keiser vat dit soveel langer vir jou om gesond te word.