-
Milla commented on the post, Clevamama – oven door guard 1 month ago
Ek sou dit graag wou gebruik het, maar die ding gaan bietjie klein wees vir my stoof se deur.
-
Milla wrote a new post, Clevamama – oven door guard 1 month ago
Hi, wie van julle het al die produk gebruik, en werk dit??
-
Milla commented on the post, Slapies deur die dag 3 months ago
Hi julle, dankie!! Ek is gelukkig baie bevoorreg dat my seuntjie by die huis is by ‘n nanna. Ek het net nie kans gesien dat ek hom in die oggende moet wakker maak as moet gaan werk nie. Hy raak nou in sy […]
-
Milla wrote a new post, Slapies deur die dag 3 months ago
Hi julle, my seuntjie is nou 10 maande en slaap net ‘n keer op ‘n dag. Dis gewoonlik tussen half 1 en 1 uur wat hy gaan slaap. Hy raak in die oggende so half 8 wakker en gaan slaap weer so half 8 in die aand. […]
-
Milla replied to the forum topic Slaap in the group Afrikaanse Mammas 3 months, 2 weeks ago
Hi julle, my blommetjie is nou amper 10 maande, en wat ek so van 8 maande begin het, as jy in die aand sy bottel gedrink het, gaan sit ek hom in sy bedjie neer, ek sit die monitor aan dat ek hom kan hoor. Hy […]
-
Milla replied to the forum topic Skuif van kot na bed in the group Afrikaanse Mammas 3 months, 3 weeks ago
Hi, Ek het sulke tye as my laaitjie se doeke so in die nag gelek het, die groter nommer doek vir hom aangesit. Maar net in die nag. My probleem was toe opgelos.
-
Milla replied to the forum topic 24/7 NAARHEID in the group Afrikaanse Mammas 3 months, 4 weeks ago
Ai vrou sterkte! Ek was net so naar, tot en met 16 weke. Selfs die laaste 2 maande van my swangerskap was ek ook naar, maar dit was toe net in die oggende. Ek het ook sulke wit pilletjies gedrink wat by gynae […]
-
Milla posted an update in the group Moms of boys 6 months ago
More julle, my seuntjie was die week 7 maande en hy is so oulik, wil hom net opeet. Wanneer jy sy doek afhaal, gryp hy dadelik se totterman en trek en slaan hom. Die hele besigheid is later bloedrooi soos hy aangaan. Terwyl hy slaan en trek skater hy van die lag. Is daar nog mammas se seuntjies wat dit doen???
-
Milla joined the group Moms of boys 6 months, 3 weeks ago
-
Milla posted an update in the group Afrikaanse Mammas: 6 months, 3 weeks ago
Hi, my seuntjie is nou 6 maande oud. Hy is baie slymerig. Toe ons hom by die pediater gehad het, het hy geluister en daar was niks op sy borsie. So dis in die keel. Twee tandjies sien jy seker nou al vir 4 weke maar hul het nognie kop uit gesteek. Is daar enige raak oor die slymerigheid. Hy het so 5 weke terug ’n lelike verkoue gehad.
-
Milla joined the group Afrikaanse Mammas 6 months, 3 weeks ago
-
Milla became a registered member 6 months, 3 weeks ago
Information
13 November 1981
Photos
Either Milla hasn't uploaded any picture yet or they have restricted access




Milla, ek het vir my dogtertjie net homeopatiese pilletjies gegee. Kyk biekie na Nature’s Choice en Weleda. Hulle het vreeslike oulike kombinasies. Ons gebruik die Tonsolyt vir seer keel/mangels in met Grippless 1 of 2 (jmr, kani onthou nie). Ek het vir Ella die pil gecrush en met my vinger op haar gums gesmeer.
Dis horrible as hulle so siek is. Sterkte!
Jy kan ook ACC 200 probeer. ‘n Halwe pilletjie oggend en halwe een aand. Sommer saam met die melk.
Nou nie om jou bang te praat nie, maar my seuntjie was ook vir ‘n week so slymerig en hoeserig en by 3 dokters wat almal gese het dis in die keel. Toe die Vrydagaand is ek weer dokter toe met hom, en die dokter daar tel toe op dat hy…[Read more]
Jy kan ook ACC 200 probeer. ‘n Halwe pilletjie oggend en halwe een aand. Sommer saam met die melk.
Nou nie om jou bang te praat nie, maar my seuntjie was ook vir ‘n week so slymerig en hoeserig en by 3 dokters wat almal gese het dis in die keel. Toe die Vrydagaand is ek weer dokter toe met hom, en die dokter daar tel toe op dat hy…[Read more]